Commit Graph

5 Commits

Author SHA1 Message Date
718429968e Korreksie Exodus 6:1-29
Wysig - verwyder die komma na (gebaar) in vers 19
Wysig - voeg in (die) voor suster in vers 22
2022-11-11 16:10:38 +00:00
af8b263a31 Korreksie Exodus 6:1-29
Wysig - kleinletter (ek) na hoofletter (Ek) in vers 2
Wysig - kleinletter (my) na (hoofletter (My) in vers 2
Wysig - voeg in (hard) tussen (die) en (arbeid) in vers 5
Wysig - spelfout (iut) na (uit) in vers 5
Wysig - verwyder (ʼn) tussen (deur) en (groot) in vers 5
Wysig - verkeerde woord, verwyder (volk) en voeg in (God) in vers 6
Wysig - kleinletter (ek) na hoofletter (Ek) in vers 7
Wysig - voeg in (gee) na (besitting) in vers 7
Wysig - spelfout (ongeduldegheid) na (ongeduldigheid) in vers 8
Wysig - verkeerde woord, verwyder (arbeid) en voeg in (diens) in vers 8
Wysig - verwyder (nie) tussen (Israel) en (na) in vers 11
Wysig - spelfout (naa) na (na) in vers 11
Wysig - voeg in (nie) tussen (my) en (geluister) in vers 11
Wysig - voeg in (gestuur) tussen (boodskap) en (na) in vers 12
Wysig - spelfout (eersgebore) na (eersgeborene) in vers 13
Wysig - verwyder die (komma) na (Hesron) in vers 13
Wysig - spelfout (Kaänanietiese) na (Kanaänietiese) in vers 14
Wysig - spelfout (Kehaten) na (Kehat en) in vers 15
Wysig - spelfout (hondred) na (honderd) in vers 15
Wysig - spelfout (sewe-en-dertig) na (sewen-en-dertig) in vers 15
Wysig - spelfout (Ussiël) na (Ússiël) in vers 17
Wysig - spelfout (lewensjaare) na (lewensjare) in vers 17
Wysig - spelfout (lewensjaare) na (lewensjare) in vers 19
Wysig - spelfout (vas) na (was) in vers 19
Wysig - spelfout (sewe-en-dertig) na (sewen-en-dertig) in vers 19
Wysig - spelfout (Ussiël) na (Ússiël) in vers 21
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Ammínadab) in vers 22
Wysig - voeg in (vir hom een van die dogters van) tussen (het) en (Pútiël) in vers 24
Wysig - spelfout (Píneas) na (Pínehas) in vers 24
Wysig - spelfout (Lui) na (Lei) in vers 25
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Farao) in vers 26
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Egipte) in vers 26
Wysig - spelfout (Egipteland) na (Egipte) in vers 26
Wysig - woorde is omgeruil (in Egipteland gespreek het) na (gespreek het in Egipteland) in vers 27
Wysig - spelfout (hierdie) na (die) in vers 28
Wysig - spelfout (ondesnede) na (onbesnede) in vers 29
Wysig - verwyder die nommer 30 onder aan die hoofstuk
2022-11-11 16:10:38 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
a1c996fc20
Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
bfdb41d245
Voeg by Exodus 6 2021-09-25 17:19:55 +02:00