Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
15354f5824 Korreksie Exodus 4:1-31
Wysig - verwyder (nie) tussen (glo) en (en) in vers 1
Wysig - voeg ʼn komma in na (grond) in vers 3
Wysig - kleinletter (steek) na hoofletter (Steek) in vers 4
Wysig - spelfout (uit gesteek) na (uitgesteek) in vers 4
Wysig - hoofletter (Sodat) na kleinletter (sodat) in vers 5
Wysig - verwyder ʼn komma na (Isak) in vers 5
Wysig - voeg in ʼn komma na (Jakob) in vers 5
Wysig - verwyder (aan Moses) tussen (verder) en (gesê) in vers 6
Wysig - voeg in (vir hom) tussen (verder) en (gesê) in vers 6
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (hand) en (melaats) in vers 6
Wysig - voeg in (sy) tussen (soos) en (ander) in vers 7
Wysig - verwyder (nie) tussen (glo) en (en) in vers 8
Wysig - voeg in (dan) tussen (nie,) en (sal) in vers 8
Wysig - hoofletters (HERE) na kleinletters (Here) in vers 10
Wysig - voeg  in (is) tussen (ek) en (swaar) in vers 10
Wysig - voeg in (die) tussen (vir) en (mens) in vers 11
Wysig - spelfout (blinde) na (blind) in vers 11
Wysig - voeg in ʼn komma na (Ek) in vers 11
Wysig - voeg in ʼn  komma na (HERE) in vers 11
Wysig - hoofletters (HERE) na kleinletters (Here) in vers 13
Wysig - spelfout (duur) na (deur) in vers 13
Wysig - voeg in ʼn komma na (Moses) in vers 14
Wysig - spelfout (Ek) na (Ék) in vers 15
Wysig - hoofletter (Want) na kleinletter (want) in vers 19
Wysig - kleinletter (god) na hoofletter (God) in vers 20
Wysig - voeg in (terug) tussen (Egipte) en (te) in vers 21
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 26
Wysig - kleinletter (god) na hoofletter (God) in vers 27
Wysig - spelfout (beveel) na (gestuur) in vers 28
Wysig - spelfout (waarmee) na (wat) in vers 28
Wysig - hoofletter (En) na kleinletter (en) in vers 30
Wysig - spelfout (aan) na (vir) in vers 30
Wysig - verwyder nommer 32 onder aan hoofstuk
2022-11-02 22:06:57 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
2049d0fa8b
Voeg by Exodus 4 2021-09-25 17:17:05 +02:00