Commit Graph

4 Commits

Author SHA1 Message Date
feec239564 Korreksie Exodus 22:1-31
Wysig - verkeerde woord (en) na (of) tussen (slag) en (verkoop) in vers 1
Wysig - voeg in ʼn (spasie) na (sterwe,) in vers 2
Wysig - verwyder verkeerde woord (daar) tussen (sal) en (daardeur) in vers 2
Wysig - spelfout (mmoet) na (moet) in vers 3
Wysig - spelfout (tenvolle) na (ten volle) in vers 3
Wysig - spelfout (gestelde) na (gesteelde) in vers 4
Wysig - spelfout (lewndig) na (lewendig) in vers 4
Wysig - spelfout x 2 (bees) na (beste) in vers 5
Wysig - spelfout (an) na (aan) in vers 7
Wysig - spelfout (bewaaring) na (bewaring) in vers 7
Wysig - verkeerde woord (owerste) na (owerhede) in vers 9
Wysig - voeg in 1 woord (dubbeld) tussen (naaste) en (vergoeding)  in vers 9
Wysig - verwyder (ʼn) tussen (of) en (bees) in vers 10
Wysig - verwyder (ʼn) tussen (of) en (stuk) in vers 10
Wysig - spelfout (einaar) na (eienaar) in vers 11
Wysig - spelfout (einaar) na (eienaar) in vers 12
Wysig - voeg in 1 woord (iets) tussen (naaste) en (te) in vers 14
Wysig - verkeerde woord (dood) na (die) tussen (terwyl) en (eienaar) in vers 14
Wysig - spelfout (einaar) na (eienaar) in vers 14
Wysig - spelfout (einaar) na (eienaar) in vers 15
Wysig - spelfout (verly) na (verlei) in vers 16
Wysig - spelfout (huwelik prys) na (huweliksprys) in vers 16
Wysig - spelfout (volge) na (volgens) in vers 17
Wysig - verwyder die (spasie) aan die begin van vers 20
Wysig - spelfout (an) na (aan) in vers 20
Wysig - voeg in ʼn (komma) aan die einde van vers 23
Wysig - spelfout (weduweeen) na (weduwees en) in vers 24
Wysig - spelfout (bedeking) na (bedekking) in vers 27
Wysig - verwyder 1 verkeerde woord (hom) tussen (Ek) en (hoor) in vers 27
Wysig - spelfout (parskruip) na (parskuip) in vers 29
Wysig - verkeerde woorde (gee) na (gooi) in vers 31
Wysig - verwyder die nommer 32 onder aan die hoofstuk
2023-02-27 09:09:36 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
a1c996fc20
Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
ff4c0386f6
Voeg by Exodus 22 2021-09-25 18:05:51 +02:00