Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
d373cf1f49 Korreksie Exodus 24:1-18
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (op) in vers 1
Wysig - verkeerde woord (julle) na (hulle) in vers 2
Wysig - spelfout (nader kom) na (naderkom) in vers 2
Wysig - spelfout (aleen) na (alleen) in vers 2
Wysig - spelfout (vna) na (van) in vers 3
Wysig - voeg in 1 woord (al) tussen (en) en (die) in vers 3
Wysig - spelfout (aantwoord) na (antwoord) in vers 3
Wysig - verkeerde woord (saam) tussen (volk) en (en) in vers 3
Wysig - voeg in 3 woorde (met een stem) tussen (volk) en (en) in vers 3
Wysig - spelfout (worde) na (woorde) in vers 4
Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 3
Wysig - verkeerde woord (die) tussen (En) en (volgelinge)  in vers 5
Wysig - voeg in 2 woorde (hy het) tussen (En) en (volgelinge) in vers 5
Wysig - verwyder 1 woord (en) tussen (brandoffer) en ( geoffer) in vers 5
Wysig - verkeerde woord (op) na (teen) tussen (bloed) en (die) in vers 6
Wysig - spelfout (verbon) na (verbond) in vers 7
Wysig - verkeerde woord (in) na (voor) tussen (dit) en (die) in vers 7
Wysig - spelfout (hespreek) na (gespreek) in vers 7
Wysig - spelfout (opgrond) na (op grond) in vers 8
Wysig - verkeerde woord (met) na (en) na (opgeklim) in vers 9
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Aäron) in vers 9
Wysig - verwyder verkeerde woord (en) na (Aäron) in vers 9
Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 10
Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (het) en (God) in vers 10
Wysig - hoofletter (GOd) na kleinletter (God) in vers10
Wysig - voeg in 3 woorde (van die kinders) na (uitgesoekte) in vers 11
Wysig - spelfout (kliptaffels) na (kliptafels)  in vers 12
Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 13
Wysig - spelfout (Joshua) na (Josua) in vers 13
Wysig - verwyder die (punt) aan die einde van vers 13
Wysig - spelfout (oudste) na (oudstes) in vers 14
Wysig - spelfout (terug kom) na (terugkom) in vers 14
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (Sinaigebly) na (Sinai gebly) in vers 16
Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 16
Wysig - spelfout (MMoses) na (Moses) in vers 16
Wysig - verwyder die nommer 19 onder aan die hoofstuk
2023-02-27 09:10:40 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
48d9b861d5
Voeg by Exodus 24 2021-09-25 18:07:16 +02:00