Commit Graph

4 Commits

Author SHA1 Message Date
dde315c2e5 Korreksie Exodus 25:1-40
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 1
Wysig - spelfout ((offrgwe) na (offergawe) in vers 2
Wysig - verwyder ekstra spasie na (bring;) in vers 2
Wysig - spelfout (andrywe) na (aandrywe) in vers 2
Wysig - spelfout x 2 (an) na (en) in vers 4
Wysig - spelfout (stowe) na (stowwe) in vers 4
Wysig - spelfout (onikstene) na (oniksstene) in vers 7
Wysig - verkeerde woord (vat) na (wat) in vers 9
Wysig - spelfout (voorbeld) na (voorbeeld) in vers 9
Wysig - verwyder die (komma) en voeg in ʼn (punt) na (maak) in vers 10
Wysig - kleinletter (twee) na hoofletter (Twee) in vers 10
Wysig - verwyder verkeerde woord (wee) na (lengte) in in vers 10
Wysig - verkeerde woord(en) na (aan) tussen (ringe) en (die) in vers 12
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (akasiahout) in vers 13
Wysig - spelfout (draaghout) na (draaghoute) in vers 14
Wysig - spelfout (ide) na (die) in vers 14
Wysig - verwyder 2 woorde (van akasiahout) tussen (draaghoute) en (in) in vers 15
Wysig - voeg in 1 woord (moet) tussen (draaghoute) en (in) in vers 15
Wysig - voeg in 1 woord (die)  tussen (aan) en (twee) in vers 18
Wysig - spelfout (géerub) na (gérub) in vers 19
Wysig - spelfout (géerubs) na (gérubs) in vers 20
Wysig - spelfout (boontow) na (boontoe) in vers 20
Wysig - kleinletter (getuienis) na hoofletter (Getuienis) in vers 22
Wysig - spelfout (dy) na (sy) in vers 23
Wysig - spelfout (kraans) na (krans) in vers 25
Wysig - spelfout (draaghout) na (draaghoute) in vers 28
Wysig - kleinletter (maak) na hoofletter (Maak) in begin van vers 31
Wysig - verander verkeerde woord (was) met (van) tussen (arms) en (die) in vers 32
Wysig - verwyder die spasie tussen (arm) en die (komma) in vers 33
Wysig - spelfout (erste) na (eerste) in vers 35
Wysig - spelfout (tweede) na (twede) in vers 35
Wysig - spelfout (was) na (wat) in vers 35
Wysig - hoofletter (HUlle) na (Hulle) in vers 36
Wysig - spelfout (voorbeld) na (voorbeeld) in vers 40
Wysig - verwyder die nommer 41 onder aan die hoofstuk
2023-02-27 09:11:05 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
a1c996fc20
Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
0c249a237f
Voeg by Exodus 25 2021-09-25 18:07:41 +02:00