Korreksie Job 5:1-27

Wysig - hoofletters (ROEP) na kleinletters (Roep) in vers 1
Wysig - hoofletters (MAAR) na kleinletters (Maar) in vers 8
Wysig - hoofletters (KYK) na kleinletters (Kyk) in vers 17
This commit is contained in:
Hantie 2022-08-07 10:45:35 +00:00 committed by Gitea
parent 267aaaaa40
commit 1b1a82e50e
1 changed files with 3 additions and 3 deletions

6
18/5
View File

@ -1,11 +1,11 @@
ROEP maar - is daar iemand wat jou antwoord gee? En na wie van die heiliges sal jy gaan?
Roep maar - is daar iemand wat jou antwoord gee? En na wie van die heiliges sal jy gaan?
Want verbitterdheid vermoor die dwaas, en naywer maak die domme dood.
Ek self het gesien hoe ʼn dwaas wortel skiet; maar skielik moes ek sy woning vervloek.
Ver is sy kinders van geluk; en hulle word verbrysel in die poort sonder dat iemand red.
Wat hy geoes het, eet die hongerige op, en dié haal dit selfs uit die doringheining uit; en die ondergang hyg na hulle rykdom.
Want verdriet kom nie voort uit die stof, en moeite spruit nie uit die grond nie.
Maar die mens word vir moeite gebore soos die vonke boontoe vleig.
MAAR wat my aangaan, ek sou na God vra en my saak aan die Godheid voorlê
Maar wat my aangaan, ek sou na God vra en my saak aan die Godheid voorlê
aan Hom wat groot dinge doen en ondeurgrondelike, wonders sonder getal;
wat reën gee oor die aarde en waters uitstuur oor die velde;-
om nederiges op ʼn hoogte te stel daarbo; en die wat in die rou is, verkry die hoogste geluk.
@ -14,7 +14,7 @@ Wat die wyse vang in hulle listigheid en die raad van die slinkse mense misluk v
Oor dag stuit hulle op duisternis, en soos in die nag tas hulle rond op die middag.
So velos Hy dan van die swaard wat kom uit hulle mond, en die behoeftige uit die hand van die sterk man.
So is daar dan verwagting vir die arme; en die ongeregtighied hou sy mond toe.
KYK, gelukkig is die man wat God kasty; verwerp daarom die tugtiging van die Almagtige nie.
Kyk, gelukkig is die man wat God kasty; verwerp daarom die tugtiging van die Almagtige nie.
Want Hý doen smart aan, maar verbind ook; Hy verbrysel, maar sy hande maak gesond.
In ses benoudhede sal Hy jou red, ja in sewe sal geen onheil jou tref nie.
In hongersnood verlos Hy jou van die dood en in die oorlog uit die mag van die swaard.