Voeg by Exodus 30:17-20

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2021-09-30 12:36:16 +02:00
parent f3924c5342
commit 29de28a3e4
No known key found for this signature in database
GPG Key ID: 6E9AD19332134AD8

4
2/30
View File

@ -14,3 +14,7 @@ Dit moet hulle gee, elkeen wat na die geteldes oorgaan: 'n halwe sikkel van die
Elkeen wat oorgaan na die geteldes, van twintig jaar oud en daarbo, moet die offergawe van die HERE gee.
Die ryke moet nie meer en die arme nie moet nie minder as 'n halwe sikkel bring nie as hulle die offergawe van die HERE gee om vir hulle siele versoening te doen.
Neem dan die versoeningsgeld van die kinders van Israel en bestee dit aan die bediening van die tent van saamekoms, dat dit die kinders van Israel in gedagtenis kan bring voor die aangesig van die HERE, om vir hulle siele versoening te doen.
En die HERE met Moses gespreek en gesê:
Jy moet ook 'n kopperwaskom maak met sy kopper voetstuk, om in te was; en sit dit tussen die tent van saamekoms en die altaar, en gooi water daarin,
dat Aäron en sy seuns hulle hande en voete daaruit kan was.
As hulle in die tent van saamekoms gaan, moet hulle hul met water was, sodat hulle nie sterwe nie; of as hulle naby die altaar kom om te dien deur 'n vuuroffer aan die HERE aan die brand te steek.