Korreksie Job 21:1-34

Wysig - spelfout (naa) na (na) in vers 2
Wysig _ spelfout (dit) na (dít) in vers 2
Wysig - spelfout (roeder) na (roede) in vers 9
Wysig - kleinletter (hom) na hoofletter (Hom) in vers 15
Wysig - spelfout (stormvind) na (stormwind) in vers 18
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 19
Wysig - spelfout (grimmighied) na (grimmigheid) in vers 20
Wysig - spelfout (strewe) na (sterwe) in vers 25
Wysig - spelfout (e) na (en) in vers 26
Wysig - spelfout (teem) na (teen) in vers 27
Wysig - spelfout (di) na (die) in vers 32
Wysig - verwyder nommer 35 onder aan hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-06 12:49:40 +00:00 committed by Gitea
parent e03f99cd68
commit 395c71eb54
1 changed files with 11 additions and 11 deletions

22
18/21
View File

@ -1,34 +1,34 @@
Maar Job het geantwoord en gesê:
Luister goed naa my rede, en laat dit julle vertroostinge wees.
Luister goed na my rede, en laat dít julle vertroostinge wees.
Verdraag my, dat ek ook kan spreek; en nadat ek gespreek het, kan jy spot.
Wat my aangaan, geld my geklaag dan ʼn mens? Of waarom sou ek nie ongeduldig word nie?
Kyk my aan, en wees verskrik; en lê die hand op die mond.
Ja, as ek daaraan dink, is ek glad verslae, en verskrikking gryp my vlees aan.
Waarom bly die goddelose lewe, word hulle oud, ja, neem hulle toe in krag?
Hulle nakomelinge bestaan voor hulle, in hul gemeenskap, en hul spruite voor hulle oë.
Hul huise het vrede, sonder skrik; en die roeder van God is op hulle nie.
Hul huise het vrede, sonder skrik; en die roede van God is op hulle nie.
Sy stier bespring en mis nie; sy koei kalf en het geen misdrag nie.
Hulle laat hul jong seuns loop soos ʼn trop kleinvee, en hul kinders spring rond.
Hulle sing by die tamboeryn en siter en is bly by die klank van die fluit.
In voorspoed slyt hulle hul dae, en in ʼn oomblik sink hulle in die doderyk af.
Tog het hulle tot God gesê: Bly ver van ons af; en: In die kennis van u weë het ons geen behae nie.
Wat is die Almagtige dat ons hom sou dien? En wat baat dit ons dat ons biddend by Hom aandring?
Wat is die Almagtige dat ons Hom sou dien? En wat baat dit ons dat ons biddend by Hom aandring?
(Kyk, hulle voorspoed is nie in húl hand nie: die gesindheid van die goddelose is ver van my!)
Hoe selde gaan die lamp van die goddelose dood, en oorval hul ondergang hulle - deel Hy die lotgevalle uit in sy toorn?
word hulle soos strooi voor die wind, en soos kaf wat die stormvind wegvoer?
Julle sê: God spaar sy onheil vir sy kinders op. Maar hy moes dit aan homself vergeld, dat hy kan voel!
Sy eie oë moes sy ongeluk sien, en sélf moes hy drink van die grimmighied van die Almagtige.
word hulle soos strooi voor die wind, en soos kaf wat die stormwind wegvoer?
Julle sê: God spaar sy onheil vir sy kinders op. Maar Hy moes dit aan homself vergeld, dat hy kan voel!
Sy eie oë moes sy ongeluk sien, en sélf moes hy drink van die grimmigheid van die Almagtige.
Want wat gee hy om sy huis ná hom as die getal van sy maande afgesny is?
Wil iemand aan God kennis leer, Hom wat die hemelse wesens oordeel?
Die een sterwe in volkome geluk, heeltemal gerus en tevrede.
Sy emmers is vol melk, en die murg van sy bene word deur en deur bevogtig.
Die ander daarenteen strewe met bitterheid van siel sonder dat hy van die goeie geniet het.
Saam lê hulle in die stof, e die wurms oordek hulle.
Kyk, ek ken julle gedagtes en die slim planne waarmee julle gewelddadig teem my optree.
Die ander daarenteen sterwe met bitterheid van siel sonder dat hy van die goeie geniet het.
Saam lê hulle in die stof, en die wurms oordek hulle.
Kyk, ek ken julle gedagtes en die slim planne waarmee julle gewelddadig teen my optree.
As julle sê: Waar is die huis van die tiran, en waar die woontent van die goddelose?
het julle dan nie navraag gedoen by die reisigers nie (hulle bewyse kan julle tog nie loën nie!):
dat die kwaaddoener gespaar word op die dag van ondergang, dat hulle weggelei word op die dag van grimmigheid.
Wie gee hom openlik sy gedrag te kenne; en het hy gehandel - wie sal hom dit vergeld?
Dan word hy na di graf gebring, en hulle sorg vir sy grafheuwel.
Dan word hy na die graf gebring, en hulle sorg vir sy grafheuwel.
Sag lê op hom die kluite van die dal; en agter hom trek al die mense aan soos daar ontelbares voor hom gewees het.
Hoe troos julle my dan op so ʼn nietige manier? En julle antwoorde - net troubreuk bly oor!
Hoe troos julle my dan op so ʼn nietige manier? En julle antwoorde - net troubreuk bly oor!