Korreksie Job 18:1-21

Wysig - spelfout (Suheit) na (Suhiet) in vers 1
Wysig - spelfout (geantwoort) na (geantwoord) in vers 1
Wysig - spelfout (tet) na (tent) in vers 6
Wysig - spelfout (haksteen) na (hakskeen) in vers 9
Wysig - spelfout ( skrik) na (strik) in vers 9
Wysig - spelfout (aan stap) na (aanstap) in vers 14
Wysig - spelfout (its) na (iets) in vers 15
Wysig - spelfout (mens) na (mense) in vers 20
Wysig - verwyder nommer 22 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-08-31 11:25:11 +00:00 committed by Gitea
parent 246354efff
commit 3de91c107f
1 changed files with 7 additions and 7 deletions

14
18/18
View File

@ -1,21 +1,21 @@
Toe het Bildad, die Suheit, geantwoort en gesê:
Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:
Hoelank wil julle jaag agter woorde? Word verstandig, en daarna sal ons spreek.
Waarom word ons as vee gereken, is ons dom in julle oë?
Jy, iemand wat homself verskeur in sy toorn - sal om jou ontwil die aarde verlate wees of ʼn rots uit sy plek versit word?
Ja, die lig van die goddelose gaan dood, en die vlam van sy vuur bly nie flikker nie.
Die lig in sy tet word duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood.
Die lig in sy tent word duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood.
Sy geweldige treë word ingekort, en sy eie plan gooi hom omver.
Want hy raak in ʼn net deur sy eie voete, en hy loop oor die vlegwerk van ʼn vangkuil.
ʼn Vangnet gryp sy haksteen, ʼn skrik hou hom vas.
ʼn Vangnet gryp sy hakskeen, ʼn strik hou hom vas.
ʼn Tou is vir hom gespan in die grond en ʼn valstrik vir hom op die pad.
Verskrikkinge beangstig hom aan alle kante en jaag hom sover as hy gaan.
Sy onheil het honger, en die ondergang staan klaar vir sy val.
Die eersgeborene van die dood verteer die lede van sy liggaam, hy verteer sy lede.
Weggeruk word hy uit sy tent, die voorwerp van sy vertroue; en dit laat hom aan stap na die koning van die verskrikking.
Daar woon in sy tent its wat hom nie toebehoort nie; swawel word gestrooi oor sy woning.
Weggeruk word hy uit sy tent, die voorwerp van sy vertroue; en dit laat hom aanstap na die koning van die verskrikking.
Daar woon in sy tent iets wat hom nie toebehoort nie; swawel word gestrooi oor sy woning.
Onder verdroog sy wortels, en bo verwelk sy tak.
Sy gedagtenis vergaan van die aarde af, en hy het geen naam op die wye veld nie.
Hulle stoot hom uit die lig in die duisternis, en uit die wêreld verjaag hulle hom.
Hy het geen kroos of nageslag onder sy volk en niemand wat oorbly in sy wonings nie.
Oor sy dag staan die mense van die Weste verskrik, en siddering gryp die mens van die Ooste aan.
Sekerlik, so gaan dit met die wonings van die kwaaddoener en so met die plek van hom wat God nie ken nie.
Oor sy dag staan die mense van die Weste verskrik, en siddering gryp die mense van die Ooste aan.
Sekerlik, so gaan dit met die wonings van die kwaaddoener en so met die plek van hom wat God nie ken nie.