Voeg by Exodus 30:34b-38

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2021-09-30 13:23:57 +02:00
parent 709d97514d
commit 4b84524dbc
No known key found for this signature in database
GPG Key ID: 6E9AD19332134AD8

6
2/30
View File

@ -31,4 +31,8 @@ Jy moet ook Aäron en sy seuns salf en hulle heilig om vir My die priesteramp te
En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: Dit moet vir My 'n heilige salf-olie wees in julle geslagte. En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: Dit moet vir My 'n heilige salf-olie wees in julle geslagte.
Op geen ander mens se liggaam mag die uitgegiet word nie; julle mag ook, na dieselfde voorskrif, so iets nie maak nie: heilig is dit; heilig moet dit vir julle wees. Op geen ander mens se liggaam mag die uitgegiet word nie; julle mag ook, na dieselfde voorskrif, so iets nie maak nie: heilig is dit; heilig moet dit vir julle wees.
Elkeen wat so iets meng of iets daarvan aan 'n onbevoegde laat kom, moet uitgeroei word uit sy volksgenote. Elkeen wat so iets meng of iets daarvan aan 'n onbevoegde laat kom, moet uitgeroei word uit sy volksgenote.
Verder het die HERE vir Moses gesê: Verder het die HERE vir Moses gesê: Neem vir jou speserye: storaksgrom en naeltjies en galbanum-speserye en ook suiwer wierook; alles in gelyke hoeveelhede;
en maak daar reukwerk van, 'n mengsel soos die salfmenger dit maak, met sout gemeng, suiwer, heilig.
En vrywe 'n gedeelte daarvan heeltemal fyn, en sit 'n deel daarvan neer voor die Getuienis in die tent van samekoms waar Ek met jou sal samekom; hoogheilig moet dit vir julle wees.
En die reukwerk wat jy moet maak-na die selfde voorskrif mag julle vr julle nie maak nie; as iets heiligs aan die HERE moet dit vir jou wees.
Elkeen wat so iets maak om daaraan te ruik, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.