Korreksie Job 13:1-28

Wysig - spelfout (leuns) na (leuens) in vers 4
Wysig - spelfout (verantwoordig) na (verantwoording) in vers 6
Wysig - ruil 2 woorde om (tot my) na (my tot) in vers 16
Wysig - ruil 2 woorde om (dan my) na (my dan) in vers 19
Wysig - spelfout 2 X (aantwoot) na (antwoord) in vers 22
Wysig - ruil 2 woorde om (U gee) na (gee U) in vers 22
Wysig - verwyder spasie voor die punt aan die einde van vers 22
Wysig - voeg in die woord (my) tussen (maak) en (my)  in vers 23
Wysig - spelfout (dit) na (dít) in vers 28
Wysig - spelfout (kleet) na (kleed) in vers 28
Wysig - verwyder nommer 29 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-08-27 10:33:47 +00:00 committed by Gitea
parent 5e988bb743
commit 4e6ddeae72
1 changed files with 7 additions and 7 deletions

14
18/13
View File

@ -1,9 +1,9 @@
Kyk, alles het my oog gesien, my oor gehoor en opgemerk.
Wat julle weet, weet ek ook: ek staan nie vir julle terug nie.
Maar ék sal met die Almagtige spreek, en ek wil pleit teenoor God.
Maar julle is uitstrooiers van leuns, kwaksalwers is julle almal.
Maar julle is uitstrooiers van leuens, kwaksalwers is julle almal.
Ag, as julle maar heeltemal wou swyg - dan sou dit vir julle wysheid wees!
Hoor tog na my verantwoordig en luister na die aanvalle van my lippe.
Hoor tog na my verantwoording en luister na die aanvalle van my lippe.
Wil julle, tot verdediging van God, onreg spreek en ten behoewe van Hom bedrog laat hoor?
Wil julle vir Hom partydig wees? Of wil julle vir God pleit?
Sal dit goed wees as Hy julle ondersoek? Of wil julle Hom bedrieg soos ʼn mens bedrieg word?
@ -13,16 +13,16 @@ Julle kernspreuke is spreuke van as, julle skanse word skanse van klei.
Laat my met rus; dan wil ék spreek; laat dan oor my kom wat wil.
Waarom sou ek my vlees in my tande neem en my lewe neerlê in my hand?
Kyk, al wil Hy my doodmaak - ek hoop op Hom; ek sal tog my wandel voor sy aangesig bepleit.
Ook is dit tot my heil dat ʼn goddelose voor sy aangesig nie sal kom nie.
Ook is dit my tot heil dat ʼn goddelose voor sy aangesig nie sal kom nie.
Luister goed na my rede en gee gehoor aan my verklaring.
Kyk tog, ek dra die regsaak voor; ek weet dat ék onskuldig is.
Wie durf dan my bestry? Ja, dan sou ek swyg en sterwe.
Wie durf my dan bestry? Ja, dan sou ek swyg en sterwe.
Moet my net twee dinge nie aandoen nie; dan sal ek my vir u aangesig nie verberg nie:
trek u hand weg van my af, en laat die skrik vir U my nie beangstig nie.
Klaag dan maar aan, en ék sal aantwoot; of ek sal spreek, en U gee my aantwoot .
Hoeveel is my ongeregtighede en sondes; maak my oortreding en sonde bekend.
Klaag dan maar aan, en ék sal antwoord; of ek sal spreek, en gee U my antwoord.
Hoeveel is my ongeregtighede en sondes; maak my my oortreding en sonde bekend.
Waarom verberg U u aangesig en hou my vir ʼn vyand van U?
Wil U ʼn verwaaide blaar skrik aanja en die droë stoppel agtervolg?
dat U bitter dinge oor my beskik en die ongeregtighede van my jeug my laat erwe,
en dat U my voete in die blok sit en al my paaie bewaak. U trek vir U ʼn streep om die sole van my voete;
en dit iemand wat verval soos hout wat weggevreet is, soos ʼn kleet wat die mot verteer.
en dít iemand wat verval soos hout wat weggevreet is, soos ʼn kleed wat die mot verteer.