Voeg by Númeri 9:8-14

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-11-10 16:47:48 +02:00 committed by Gitea
parent ae9862c3ff
commit 5066237613

11
4/9
View File

@ -3,5 +3,12 @@ dat die kinders van Israel die pasga op die bepaalde tyd moet hou.
Op die viertiende dag in hierdie maand, teen die aand, moet julle dit op die bepaalde tyd hou; volgens al sy insetting en al sy verordeninge moet julle die hou.
Toe het Moses met die kinders van Israel gespreek, dat hulle die pasga moet hou.
En hulle het die pasga gehou op die viertiende dag van die eerste maand, teen die aand, in die woestyn Sinai; net soos die HERE Moses beveel het, so het die kinders van Israel gedoen.
En daar waas manne wat deur die lyk van 'n mens onrein geword het, en op dieselfde dag die pasga nie kon hou nie. Daarom het hulle nadergekom voor Moses en Aäron op dieselfde dag,
en dié manne het vir hom gesê: Ons is onrein deur die lyk van 'n mens; waarom moet ons te kort gedoen word, dat ons die offer van die HERE nie op die bepaalde tyd sou bring onder die kinders van Israel nie?
En daar waas manne wat deur die lyk van ʼn mens onrein geword het, en op dieselfde dag die pasga nie kon hou nie. Daarom het hulle nadergekom voor Moses en Aäron op dieselfde dag,
en dié manne het vir hom gesê: Ons is onrein deur die lyk van ʼn mens; waarom moet ons te kort gedoen word, dat ons die offer van die HERE nie op die bepaalde tyd sou bring onder die kinders van Israel nie?
En Moses het vir hulle gesê: Bly staan, dat ek kan hoor wat die HERE julle sal beveal.
Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê:
Spreek met die kinders van Israel en sê: as iemand van jullle of van julle geslagte deur ʼn lyk onrein word of op ʼn ver reis is, dan meot hy tog die pasga vir die HERE hou.
In die twede maand, op die viertiende dag, teen die aand, moet hulle dit hou; met ongesuurde brode en bitter kruie moet hulle dit eet.
Hulle moet daarvan niks laat oorbly tot die môre toe of ʼn been daaraan breek nie; voglens die hele insetting van die pasga moet hulle dit hou.
Maar die man wat rein is en nie op reis is nie en nalaat om die pasga te hou, die siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word; want hy het die offer van die HERE nie op die bepaalde tyd gebring nie. Dié man moet sy sonde dra.
En as ʼn vreemdeling by julle vertoef en die pasga vir die HERE hou, dan moet by dit hou volgens die insetting van die pasga en volgens die verordening daarvan. Dit moet een insetting vir julle wees, vir die vreemdeling sowel as die kind van die land