Korreksie Job 27:1-23

Wysig - voeg in (my) tussen (wat) en (my) in vers 2
Wysig - verander ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 12
Wysig - spelfout (Dit) na (Dít) in vers 13
Wysig - spelfout (Almagitge) na (Almagtige) in vers 13
Wysig - haal uit die woord (sy) tussen (hy) en (silwer) in vers 16
Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 18
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 20
Wysig - voeg in (op) tussen (werp) en (hom) in vers 22
Wysig - spelfout (hon) na (hom) in vers 22
Wysig -- verwyder nommer 24 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-15 11:50:40 +00:00 committed by Gitea
parent 4b1fb5f421
commit 6e8623f4dc
1 changed files with 8 additions and 8 deletions

16
18/27
View File

@ -1,5 +1,5 @@
En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê:
So waar as God leef wat my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het -
So waar as God leef wat my my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het -
want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus -
my lippe spreek geen onreg, en my tong verkondig geen bedrog nie!
Dit is ver van my dat ek julle gelyk sou gee; totdat ek die asem uitblaas, sal ek my vroomheid nie prysgee nie.
@ -9,15 +9,15 @@ Wand wat is die verwagting van die goddelose as Hy afsny - as God sy siel uittre
Sal God sy geroep hoor as benoudheid oor hom kom?
Of sal hy hom kan verlustig in die Almagtige, God altyd kan aanroep?
Ek sal julle onderrig aangaande die hand van God; wat by die Almagtige is, sal ek nie verberg nie.
Kyk, julle het dit almal self aanskou, en waarom koester julle dan 'n ydele hoop?
Dit is die deel van die goddelose mens by God en die erfdeel van die tiranne wat hulle van die Almagitge ontvang.
Kyk, julle het dit almal self aanskou, en waarom koester julle dan ʼn ydele hoop?
Dít is die deel van die goddelose mens by God en die erfdeel van die tiranne wat hulle van die Almagtige ontvang.
As sy kinders baie word, is dit vir die swaard; en sy spruite word nie versadig met brood nie.
Die wat van hom oorbly, word deur die pes begrawe, en sy weduwees ween nie.
As hy sy silwer ophoop soos stof en klere aanskaf soos modder -
As hy silwer ophoop soos stof en klere aanskaf soos modder -
hy skaf aan, maar die regverdige trek dit aan; en die onskuldige verdeel die silwer.
Hy het sy huis gebou soos 'n mot en soos 'n skerm wat die oppasser maak.
Hy het sy huis gebou soos ʼn mot en soos ʼn skerm wat die oppasser maak.
Ryk gaan hy lê, maar doen dit nie weer nie; hy maak sy oë oop en - is nie meer nie.
Verskrikkinge oorval hom soos waterstrome; in die nag voer 'n stormwind hom weg.
Verskrikkinge oorval hom soos waterstrome; in die nag voer ʼn stormwind hom weg.
Die oostewind tel hom op, en daar gaan hy; en dit storm hom weg uit sy plek.
En God werp hon af sonder verskoning, vir sy hand moet hy haastig vlug.
Hulle slaan oor hom hul hande saam en fluit hom weg uit sy plek.
En God werp op hom af sonder verskoning, vir sy hand moet hy haastig vlug.
Hulle slaan oor hom hul hande saam en fluit hom weg uit sy plek.