Korreksie Job 8:1-22

Wysig - spelfout (Almgtige) na (Almagtige) in vers 3
Wysig - kleinletter (hom) na hoofletter (Hom) in vers 4
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 4
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 6
Wysig - spelfout (endie) na (einde) in vers 7
Wysig - spelfout (grood) na (groot) in vers 7
Wysig - spelfout (nir) na (nie) in vers 10
Wysig - sit die woord (in) in tussen (dit) en (sy) in vers 12
Wysig - spelfout (vervagting) na (verwagting) in vers 13
Wysig - spelfout (stnd) na (stand) in vers 15
Wysig - spelfout (klip huis) na (kliphuis) in vers 17
Wysig - spelfout (gesein) na (gesien) in vers 18
Wysig - spelfout (vreugte) na (vreugde) in vers 19
Wysig - hoofletter (GOd) na kleinletter (God) in vers 20
Wysig - kleinletter) (hy) na hoofletter (Hy) in vers 21
Wysig - spelfout (veg) na (weg) in vers 22
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (weg) en (is) in vers 22
Wysig - verwyder die nommer 23 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-08-10 04:37:26 +00:00
parent 0925caeea4
commit 82c7f7dea5
1 changed files with 14 additions and 14 deletions

28
18/8
View File

@ -1,22 +1,22 @@
Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:
Hoelank sal jy hierdie dinge spreek en die woorde van jou mond ʼn geweldige wind wees?
Sou God die reg verdraai, of die Almgtige die geregtigheid krenk?
As jou kinders teen hom gesondig het, dan het hy hulle aan hul oortreding oorgegee.
Sou God die reg verdraai, of die Almagtige die geregtigheid krenk?
As jou kinders teen Hom gesondig het, dan het Hy hulle aan hul oortreding oorgegee.
As jý na God soek en die Almagtige om genade smeek;
as jy rien en opreg is, ja dan sal hy oor jou opwaak en jou woning herstel ooreenkomstig jou geregtigheid.
dan sal jou begin gering wees, maar jou endie baie grood.
as jy rien en opreg is, ja dan sal Hy oor jou opwaak en jou woning herstel ooreenkomstig jou geregtigheid.
dan sal jou begin gering wees, maar jou einde baie groot.
Want doen tog navraag by die vorige geslag, en gee ag op wat hulle vaders nagespeur het;
(want ons is van gister en weet niks nie, omdat ons dae ʼn skaduwee op die aarde is;)
sal húlle jou nir leer, jou dit nie sê en woorde uit hul hart voortbring nie?
sal húlle jou nie leer, jou dit nie sê en woorde uit hul hart voortbring nie?
Skiet die biesie op waar geen moeras is nie? Groei die riet sonder water?
Nog is dit sy volle groei - sonder dat dit afgepluk word - dan verdor dit voor al die ander gras.
So gaan dit met almal wat God vergeet en vergaan die vervagting van die goddelose;
Nog is dit in sy volle groei - sonder dat dit afgepluk word - dan verdor dit voor al die ander gras.
So gaan dit met almal wat God vergeet en vergaan die verwagting van die goddelose;
sy hoop is veragtelik en die voorwerp van sy vertroue ʼn spinnerak.
Hy steun op sy huis, maar dit bly nie staan nie; hy klem hom daaraan vas, maar dit hou geen stnd nie.-
Hy steun op sy huis, maar dit bly nie staan nie; hy klem hom daaraan vas, maar dit hou geen stand nie.-
Vol sap staan hy in die son, en sy ranke sprei uit oor sy tuin.
Sy wortels is gevleg oor ʼn hoop klippe heen - ʼn klip huis deurboor hy.-
As hy vernietig word uit sy plek, dan sal dit hom verloën en sê: Ek het jou nie gesein nie.
Kyk dit is die vreugte van sy lewensweg, en uit die stof spruit daar ander uit!
Kyk, GOd verwerp die vrome nie, en Hy vat die kwaaddoeners nie aan die hand nie.
Terwyl hy jou mond met gelag vervul en jou lippe met gejuig,
sal jou haters met skaamte beklee word, en die tent van die goddelose - veg is dit!
Sy wortels is gevleg oor ʼn hoop klippe heen - ʼn kliphuis deurboor hy.-
As hy vernietig word uit sy plek, dan sal dit hom verloën en sê: Ek het jou nie gesien nie.
Kyk dit is die vreugde van sy lewensweg, en uit die stof spruit daar ander uit!
Kyk, God verwerp die vrome nie, en Hy vat die kwaaddoeners nie aan die hand nie.
Terwyl Hy jou mond met gelag vervul en jou lippe met gejuig,
sal jou haters met skaamte beklee word, en die tent van die goddelose - weg is dit!