Voeg by Númeri 9:1-7

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-11-10 16:33:47 +02:00 committed by Gitea
parent cac5d6d401
commit 8f801aa45e

7
4/9 Normal file
View File

@ -0,0 +1,7 @@
En die HERE het met Moses gespreek in die woestyn Sinai-in die twede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, in die eerste maand-en gesê
dat die kinders van Israel die pasga op die bepaalde tyd moet hou.
Op die viertiende dag in hierdie maand, teen die aand, moet julle dit op die bepaalde tyd hou; volgens al sy insetting en al sy verordeninge moet julle die hou.
Toe het Moses met die kinders van Israel gespreek, dat hulle die pasga moet hou.
En hulle het die pasga gehou op die viertiende dag van die eerste maand, teen die aand, in die woestyn Sinai; net soos die HERE Moses beveel het, so het die kinders van Israel gedoen.
En daar waas manne wat deur die lyk van 'n mens onrein geword het, en op dieselfde dag die pasga nie kon hou nie. Daarom het hulle nadergekom voor Moses en Aäron op dieselfde dag,
en dié manne het vir hom gesê: Ons is onrein deur die lyk van 'n mens; waarom moet ons te kort gedoen word, dat ons die offer van die HERE nie op die bepaalde tyd sou bring onder die kinders van Israel nie?