Voeg by Psalms 12:7-9

This commit is contained in:
Lemuel van der Merwe 2022-07-21 15:27:13 +02:00 committed by Gitea
parent 7a30a1238d
commit ecffdb479c

3
19/12
View File

@ -4,3 +4,6 @@ Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbl
Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tog wat grootpraat,
hulle wat sê: Met ons tong is ons stek; ons lippe is met ons! Wie is heer oor ons?
Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die gesug van die behoeftiges sal Ek nou ontspan, sê die HERE; Ek sal hom in veiligheid stel wat daarna smag.
Die woorde van die HERE is rein woorde, silwer wat gelouter is in die smeltkroes, wat afloop na die aarde toe en gesuiwer is sewemaal.
U, o HERE, sal hulle bewaar; U sal hulle bewaar van hierdie gesalg vir ewig.
Die goddelose swerwe rond as laagheid die oorhand kry by die mensekinders.