Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
82c7f7dea5 Korreksie Job 8:1-22
Wysig - spelfout (Almgtige) na (Almagtige) in vers 3
Wysig - kleinletter (hom) na hoofletter (Hom) in vers 4
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 4
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 6
Wysig - spelfout (endie) na (einde) in vers 7
Wysig - spelfout (grood) na (groot) in vers 7
Wysig - spelfout (nir) na (nie) in vers 10
Wysig - sit die woord (in) in tussen (dit) en (sy) in vers 12
Wysig - spelfout (vervagting) na (verwagting) in vers 13
Wysig - spelfout (stnd) na (stand) in vers 15
Wysig - spelfout (klip huis) na (kliphuis) in vers 17
Wysig - spelfout (gesein) na (gesien) in vers 18
Wysig - spelfout (vreugte) na (vreugde) in vers 19
Wysig - hoofletter (GOd) na kleinletter (God) in vers 20
Wysig - kleinletter) (hy) na hoofletter (Hy) in vers 21
Wysig - spelfout (veg) na (weg) in vers 22
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (weg) en (is) in vers 22
Wysig - verwyder die nommer 23 onder aan die hoofstuk
2022-08-10 04:37:26 +00:00
a1c996fc20
Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
c7747a3211
Voeg by Job 8 2021-09-25 17:29:28 +02:00