Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
53685b94a3 Korreksie Exodus 18:1-27
Wysig - verwyder 1 woord (van)) tussen (volk) en (Israel) in vers 1
Wysig - spelfout (uit gelei) na (uitgelei) in vers 1
Wysig - voeg in 1 woord (jou) tussen (en) en (twee) in vers 6
Wysig - verkeerde woord (vader) na (skoonvader) in vers 7
Wysig - voeg in 2 woorde (wat hulle) tussen (moeilikheid) en (op) in vers 8
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 9
Wysig - spelfout (ferlos) na (verlos) in vers 10
Wysig - voeg in 1 woord (uit) tussen (Egiptenaars) en (verlos) in ver 10
Wysig - verkeerde woord (alle) na (al die) in vers 11
Wysig - verkeerde woord (julle) na (hulle) tussen (waarin) en (vermetel) in vers 11
Wysig - verkeerde 2 woorde (die HERE) na (God) tussen (van) en (En) in vers 12
Wysig - spelfout (aantwoord) na (antwoord) in vers 15
Wysig - verwyder 1 woord (toe) tussen (my) en (kom) in vers 15
Wysig - verwyder verkeerde woord (hierdie) na (die) tussen (Want) en (saak) in vers 18
Wysig - verwyder verkeerde woord (julle) na (hulle) tussen (vir) en (die) in vers 20
Wysig - spelfout (hulel) na (hulle) in vers 22
Wysig - spelfout (waat) na (wat) in vers 24
Wysig - verwyder verkeerde woord (owerstes) na (hoofde) tussen (as) en (oor) in vers 25
Wysig - verwyder die (,) en voeg in (-) tussen (aangestel) en (owerstes) in vers 25
Wysig - voeg in ʼn (spasie) tussen (honderd,) en (owerstes) in vers 25
Wysig - voeg in 1 woord (vir) tussen (het) en (die) in vers 26
Wysig - verwyder die nommer 28 onder aan die hoofstuk
2023-01-25 00:29:20 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
4b54aabb52
Voeg by Exodus 18 2021-09-25 17:42:39 +02:00