forked from getBible/Afrikaans-1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Hantie
3adb26b4f2
Wysig - verwyder komma na (Sébulon) in vers 3 Wysig - spelfout (seventig) na (sewentig) in vers 5 Wysig - spelfout (buitegewoon) na (buitengewoon) in vers 7 Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (was) en (van) in vers 7 Wysig - ('n) na woordelys se (ʼn) in vers 8 Wysig - ('n) na woordelys se (ʼn) in vers 10 Wysig - voeg (nie) in na (vermeerder) in vers 10 Wysig - voeg (ook) in tussen (hulle) en (nie) in vers 10 Wysig - voeg ʼn spasie in na (verdruk.) in vers 11 Wysig - voeg ʼn komma in na (uitbrei) in vers 12 Wysig - spelfout (allerande) na (allerhande) in vers 14 Wysig - spelfout (die) na (dié) in vers 14 Wysig - voeg in (deur hulle) tussen (hardheid) en (laat) in vers 14 Wysig - ('n) 3 x na woordelys se (ʼn) in vers 16 Wysig - spelfout (him) na (hom) in vers 16 Wysig - spelfout (as) na (is) in vers 16 Wysig - verwyder (is) na (dogter) in vers 16 Wysig - spelfout (seuntijies) na (seuntjies) in vers 18 Wysig - voeg ʼn komma in na (roep) in vers 18 Wysig - spelfout (vroedvroue) na (vroedvrou) in vers 19 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 21 Wysig - spelfout (suens) na (seuns) in vers 22 Wysig - voeg ʼn komma in na (word) in vers 22 Wysig - verwyder die nommer 23 onder an die hoofstuk |
||
---|---|---|
1 | ||
2 | ||
3 | ||
4 | ||
18 | ||
19 | ||
40 | ||
63 | ||
64 | ||
.gitignore | ||
Boeklys | ||
README.md | ||
Woordelys |
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____