forked from getBible/Afrikaans-1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Hantie
863f8f2e0e
Wysig - voeg in 3 woorde (van die kinders) tussen (vergadering) en (van) in vers 1 Wysig - voeg in 1 woord (gekom) tussen (Sin) en (wat) in vers 1 Wysig - spelfout (em) na (en) in vers 1 Wysig - spelfout (tweede) na (twede) in vers 1 Wysig - verkeerde woord (dag) na (maand) in vers 1 Wysig - spelfout (HEREE) na (HERE) in vers 3 Wysig - spelfout (gesterwetoe) na (gesterwe toe) in vers 3 Wysig - voeg in 1 woord (laat) tussen (hemel) en (reën) in vers 4 Wysig - spelfout (weesas) na (wees as) in vers 5 Wysig - spelfout (dagliks) na (daagliks) in vers 5 Wysig - voeg in 1 woord (al) tussen (vir) en (die) in vers 6 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 7 Wysig - spelfout (murmureering) na (murmureringe) in vers 7 Wysig - voeg spasie in tussen (HERE) en (gehoor) in vers 7 Wysig - verwyder die (.) en voeg in (?) aan die einder van vers 7 Wysig - voeg in 3 woorde (om te eet) tussen (gee) en (en) in vers 8 Wysig - spelfout (murmureerings) na (murmureringe) in vers 8 Wysig - spelfout (murmureeringe) na (murmureringe) in vers 8 Wysig - spelfout (murmureeringe) na (murmureringe) in ver Wysig - verwyder spasie tussen (wolk) en (.) aan einder van vers 10 Wysig - spelfout (murmureeringe) na (murmureringe) in vers 12 Wysig - hoofletter (EK) na kleinletter (Ek) in vers 12 Wysig - verwyder die (,) na oordek en voeg in ʼn (.) in vers 13 Wysig - kleinletter (en) na hoofletter (En) in vers 13 Wysig - voeg in 1 woord (was) tussen (korrelrig) en die (,) in vers 14 Wysig - spelfout (is) na (was) in vers 15 Wysig - verwyder 2 woorde (van hulle) tussen (sommige) en (het) in vers 20 Wysig - voeg in ʼn (,) tussen (in) en (en) in vers 20 Wysig - verwyder 2 verkeerde woorde( geword het) en voeg in 1 woord (word) tussen (warm) en (dan) in vers 21 Wysig - spelfout (dubbele) na (dubbel) in vers 22 Wysig - voeg in ʼn (,) na (rusdag) in vers 23 Wysig - vervang verkeerde woorde (rusdag) na (sabbat) in vers 23 Wysig - spelfout (berê ) na (bêre) in vers 23 Wysig - verwyder 1 woord (het) tussen (gekom) en (nie) in vers 24 Wysig - verwyder die (,) en voeg in (;) na (sabbat) in vers 26 Wysig - plaas 2 woorde wat omgeruil in regte posisie, naamlik (wette en gebooie) in vers 28 Wysig - spelfout (niemad) na (niemand) in vers 29 Wysig - vervang verkeerde woord (kinders) met (huis) in vers 31 Wysig - verwyder ekstra spasie na (genoem.) in vers 31 Wysig - spelfout (koljander saad) na (koljandersaad) in vers 31 Wysig - verwyder ekstra spasie na (gesê:) in vers 32 Wysig - verwyder die (,) na (het) in vers 32 Wysig - vervang verkeerde woord (hulle) met (julle) in vers 33 Wysig - voeg 1 woord (dit) tussen (Aäron) en (voor) in vers 34 Wysig - verwyder die nommer 37 onder aan die hoofstuk |
||
---|---|---|
1 | ||
2 | ||
3 | ||
4 | ||
18 | ||
19 | ||
40 | ||
63 | ||
64 | ||
.gitignore | ||
Boeklys | ||
README.md | ||
Woordelys |
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____