Afrikaans-1933/2/24

18 lines
2.4 KiB
Plaintext
Raw Permalink Normal View History

Korreksie Exodus 24:1-18 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (op) in vers 1 Wysig - verkeerde woord (julle) na (hulle) in vers 2 Wysig - spelfout (nader kom) na (naderkom) in vers 2 Wysig - spelfout (aleen) na (alleen) in vers 2 Wysig - spelfout (vna) na (van) in vers 3 Wysig - voeg in 1 woord (al) tussen (en) en (die) in vers 3 Wysig - spelfout (aantwoord) na (antwoord) in vers 3 Wysig - verkeerde woord (saam) tussen (volk) en (en) in vers 3 Wysig - voeg in 3 woorde (met een stem) tussen (volk) en (en) in vers 3 Wysig - spelfout (worde) na (woorde) in vers 4 Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 3 Wysig - verkeerde woord (die) tussen (En) en (volgelinge) in vers 5 Wysig - voeg in 2 woorde (hy het) tussen (En) en (volgelinge) in vers 5 Wysig - verwyder 1 woord (en) tussen (brandoffer) en ( geoffer) in vers 5 Wysig - verkeerde woord (op) na (teen) tussen (bloed) en (die) in vers 6 Wysig - spelfout (verbon) na (verbond) in vers 7 Wysig - verkeerde woord (in) na (voor) tussen (dit) en (die) in vers 7 Wysig - spelfout (hespreek) na (gespreek) in vers 7 Wysig - spelfout (opgrond) na (op grond) in vers 8 Wysig - verkeerde woord (met) na (en) na (opgeklim) in vers 9 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Aäron) in vers 9 Wysig - verwyder verkeerde woord (en) na (Aäron) in vers 9 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 10 Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (het) en (God) in vers 10 Wysig - hoofletter (GOd) na kleinletter (God) in vers10 Wysig - voeg in 3 woorde (van die kinders) na (uitgesoekte) in vers 11 Wysig - spelfout (kliptaffels) na (kliptafels) in vers 12 Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 13 Wysig - spelfout (Joshua) na (Josua) in vers 13 Wysig - verwyder die (punt) aan die einde van vers 13 Wysig - spelfout (oudste) na (oudstes) in vers 14 Wysig - spelfout (terug kom) na (terugkom) in vers 14 Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (Sinaigebly) na (Sinai gebly) in vers 16 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 16 Wysig - spelfout (MMoses) na (Moses) in vers 16 Wysig - verwyder die nommer 19 onder aan die hoofstuk
2023-02-17 10:51:08 +00:00
Daarna het Hy vir Moses gesê: Klim na die HERE toe op, jy en Aäron, Nadab en Abíhu en sewentig van die oudstes van Israel, en buig julle neer van ver af.
En laat Moses alleen naderkom na die HERE toe, maar hulle moenie naderkom nie; en die volk mag nie saam met hom opklim nie.
Toe Moses kom en aan die volk al die woorde van die HERE en die verordeninge vertel, antwoord die hele volk met een stem en sê: Al die woorde wat die HERE gespreek het, sal ons doen.
En Moses het al die woorde van die HERE opgeskrywe en die môre vroeg hom klaargemaak en onder die berg ʼn altaar gebou en twaalf gedenkstene volgens die twaalf stamme van Israel.
En hy het jongelinge van die kinders van Israel gestuur; dié het brandoffers geoffer en as dankoffers bulle vir die HERE geslag.
En Moses het die helfte van die bloed geneem en dit in komme gegooi en die helfte van die bloed teen die altaar uitgespat.
En hy het die boek van die verbond geneem en dit voor die ore van die volk gelees. En hulle het gesê: Alles wat die HERE gespreek het, sal ons doen en daarna luister.
Toe neem Moses die bloed en gooi dit uit op die volk en sê: Dit is die bloed van die verbond wat die HERE met julle gemaak het op grond van al hierdie woorde.
Daarop het Moses opgeklim en Aäron, Nadab en Abíhu en sewentig van die oudstes van Israel.
En hulle het die God van Israel gesien, en onder sy voete net soos ʼn vloerwerk van saffierstene en so helder as die hemel self.
Maar Hy het sy hand nie na die uitgesoektes van die kinders van Israel uitgestrek nie, en hulle het God aanskou; daarop het hulle geëet en gedrink.
Toe sê die Here vir Moses: Klim op die berg na My toe en vertoef daar, dat Ek jou die kliptafels kan gee en die wet en gebooie wat EK geskryf het om hulle te onderrig.
Hierop het Moses klaargemaak en Josua, sy dienaar. En Moses het op die berg van God geklim
en vir die oudstes gesê: Wag hier vir ons tot ons na julle terugkom. En kyk, Aäron en Hur is by julle; wie regsake het, kan na hulle gaan.
2022-10-26 10:03:13 +00:00
Toe Moses op die berg klim, het ʼn wolk die berg oordek.
Korreksie Exodus 24:1-18 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (op) in vers 1 Wysig - verkeerde woord (julle) na (hulle) in vers 2 Wysig - spelfout (nader kom) na (naderkom) in vers 2 Wysig - spelfout (aleen) na (alleen) in vers 2 Wysig - spelfout (vna) na (van) in vers 3 Wysig - voeg in 1 woord (al) tussen (en) en (die) in vers 3 Wysig - spelfout (aantwoord) na (antwoord) in vers 3 Wysig - verkeerde woord (saam) tussen (volk) en (en) in vers 3 Wysig - voeg in 3 woorde (met een stem) tussen (volk) en (en) in vers 3 Wysig - spelfout (worde) na (woorde) in vers 4 Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 3 Wysig - verkeerde woord (die) tussen (En) en (volgelinge) in vers 5 Wysig - voeg in 2 woorde (hy het) tussen (En) en (volgelinge) in vers 5 Wysig - verwyder 1 woord (en) tussen (brandoffer) en ( geoffer) in vers 5 Wysig - verkeerde woord (op) na (teen) tussen (bloed) en (die) in vers 6 Wysig - spelfout (verbon) na (verbond) in vers 7 Wysig - verkeerde woord (in) na (voor) tussen (dit) en (die) in vers 7 Wysig - spelfout (hespreek) na (gespreek) in vers 7 Wysig - spelfout (opgrond) na (op grond) in vers 8 Wysig - verkeerde woord (met) na (en) na (opgeklim) in vers 9 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Aäron) in vers 9 Wysig - verwyder verkeerde woord (en) na (Aäron) in vers 9 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 10 Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (het) en (God) in vers 10 Wysig - hoofletter (GOd) na kleinletter (God) in vers10 Wysig - voeg in 3 woorde (van die kinders) na (uitgesoekte) in vers 11 Wysig - spelfout (kliptaffels) na (kliptafels) in vers 12 Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 13 Wysig - spelfout (Joshua) na (Josua) in vers 13 Wysig - verwyder die (punt) aan die einde van vers 13 Wysig - spelfout (oudste) na (oudstes) in vers 14 Wysig - spelfout (terug kom) na (terugkom) in vers 14 Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (Sinaigebly) na (Sinai gebly) in vers 16 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 16 Wysig - spelfout (MMoses) na (Moses) in vers 16 Wysig - verwyder die nommer 19 onder aan die hoofstuk
2023-02-17 10:51:08 +00:00
En die heerlikheid van die HERE het op die berg Sinai gebly, en die wolk het dit ses dae lank oordek. En op die sewende dag het Hy na Moses geroep uit die wolk.
2022-10-26 10:03:13 +00:00
En die verskyning van die HERE se heerlikheid was in die oë van die kinders van Israel soos ʼn verterende vuur op die top van die berg.
Korreksie Exodus 24:1-18 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (op) in vers 1 Wysig - verkeerde woord (julle) na (hulle) in vers 2 Wysig - spelfout (nader kom) na (naderkom) in vers 2 Wysig - spelfout (aleen) na (alleen) in vers 2 Wysig - spelfout (vna) na (van) in vers 3 Wysig - voeg in 1 woord (al) tussen (en) en (die) in vers 3 Wysig - spelfout (aantwoord) na (antwoord) in vers 3 Wysig - verkeerde woord (saam) tussen (volk) en (en) in vers 3 Wysig - voeg in 3 woorde (met een stem) tussen (volk) en (en) in vers 3 Wysig - spelfout (worde) na (woorde) in vers 4 Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 3 Wysig - verkeerde woord (die) tussen (En) en (volgelinge) in vers 5 Wysig - voeg in 2 woorde (hy het) tussen (En) en (volgelinge) in vers 5 Wysig - verwyder 1 woord (en) tussen (brandoffer) en ( geoffer) in vers 5 Wysig - verkeerde woord (op) na (teen) tussen (bloed) en (die) in vers 6 Wysig - spelfout (verbon) na (verbond) in vers 7 Wysig - verkeerde woord (in) na (voor) tussen (dit) en (die) in vers 7 Wysig - spelfout (hespreek) na (gespreek) in vers 7 Wysig - spelfout (opgrond) na (op grond) in vers 8 Wysig - verkeerde woord (met) na (en) na (opgeklim) in vers 9 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Aäron) in vers 9 Wysig - verwyder verkeerde woord (en) na (Aäron) in vers 9 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 10 Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (het) en (God) in vers 10 Wysig - hoofletter (GOd) na kleinletter (God) in vers10 Wysig - voeg in 3 woorde (van die kinders) na (uitgesoekte) in vers 11 Wysig - spelfout (kliptaffels) na (kliptafels) in vers 12 Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 13 Wysig - spelfout (Joshua) na (Josua) in vers 13 Wysig - verwyder die (punt) aan die einde van vers 13 Wysig - spelfout (oudste) na (oudstes) in vers 14 Wysig - spelfout (terug kom) na (terugkom) in vers 14 Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (Sinaigebly) na (Sinai gebly) in vers 16 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 16 Wysig - spelfout (MMoses) na (Moses) in vers 16 Wysig - verwyder die nommer 19 onder aan die hoofstuk
2023-02-17 10:51:08 +00:00
En Moses het binne-in die wolk ingegaan en op die berg geklim. En Moses was op die berg veertig dae en veertig nagte.