Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Go to file
Hantie 6bfa335723 Korreksie Exodus 28:1-43
Wysig - spelfout (nader kom) na (naderkom) in vers 1
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 1
Wysig - spelfout (priesterkamp) na (priesteramp) in vers 1
Wysig - verwyder die (komma) na (Nadab) en voeg in (en) in vers 1
Wysig - verwyder die (komma) na (Eleásar) in vers 1
Wysig - spelfout (Ítamaar) na (Ítamar) in vers 1
Wysig - 2 woorde aanmekaar getik (klerewat) na (klere wat) in vers 4
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Aäron) in vers 4
Wysig - spelfout (twe) na (twee) in vers 7
Wysig - spelfout (moat) na (moet) in vers 7
Wysig- spelfout (die selfde) na (dieselfde) in vers 8
Wysig - verwyder die (komma) na (werk) in vers 8
Wysig - voeg in die (komma) tussen (en) en (daarmee) in vers 8
Wysig - spelfout (purperroi) na (purperrooi) in vers 8
Wysig - voeg in (die) tussen (jy) en (twee) in vers 11
Wysig - voeg in 3 woorde (die name van) tussen (volgens) en (die) in vers 11
Wysig - spelfout (angesig) na (aangesig) in vers 12
Wysig - woorde wat omgeruil is (Dan moet jy) na (Jy moet dan) in vers 13
Wysig - verwyder die (komma) na (pers) in vers 15
Wysig - verwyder (;) na (:) na (stene) in vers 17
Wysig - voeg in 3 woorde (die name van) tussen (volgens) en (die) in vers 21
Wysig - spelfout (meot) na (moet) in vers 22
Wysig - voeg in 1 woord (by) tussen (maak) en (die borstas) in vers 23
Wysig - verwyder 1 woord (goue) tussen (twee) en (ringe) in vers 23
Wysig - voeg in 1 woord (twee) tussen (die) en (bo-ente) in vers 23
Wysig - 2 woorde aanmekaar getik (dieborstas) na (die borstas) in vers 24
Wysig - voeg in 1 woord (twee) tussen (die) en (ander) in vers 25
Wysig - spelfout (andre) na (ander) in vers 25
Wysig - voeg in 1 woord (twee) tussen (die) en (toutjies) in vers 25
Wysig - spelfout (skouer kleed) na (skouerkleed) in vers 25
Wysig - 2 woorde aanmekaar getik (skouerstukkevan) na (skouerstukke van) in vers 27
Wysig - spelfout (so dat) na (sodat) in vers 28
Wysig - verwyder (die) tussen (van) en (beslissing) in vers 29
Wysig - spelfout (di) na (die) in vers 29
Wysig - spelfout (besilissing) na (beslissing) in vers 30
Wysig - voeg in (die) tussen (en) en (Tummim) in vers 30
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is ((beslissingvir) na (beslissing vir) in vers 30
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (openingvan) na (opening van) in vers 32
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (granaatjiesvan) na (granaatjies van) in vers 33
Wysig - spelfout (rn) na (en) in vers 33
Wysig - voeg in 2 woorde (en daarop) tussen (maak) en (graveer) in vers 36
Wysig - spelfout (wess) na (wees) in vers 37
Wysig - spelfout (gedeurigedeur)  na (gedurigdeur) in vers 38
Wysig - verwyder (werk) wat 2 keer getik is in vers 39
Wysig - verwyder 2 verkeerde woorde (van die) na (en) tussen (eer) en (siedaar) in vers 40
Wysig - verwyder die nommer 44 onder aan die hoofstuk
2023-03-13 19:39:12 +00:00
1 Voeg by Genesis 43:26-34 2022-12-02 08:34:34 +00:00
2 Korreksie Exodus 28:1-43 2023-03-13 19:39:12 +00:00
3 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
4 Voeg by spelfout korreksie op Númeri 13:25 2023-02-28 16:04:40 +00:00
18 Korreksie Job 42:1-17 2022-10-13 21:26:59 +00:00
19 Voeg by Psalms 40:1-18 2023-03-13 19:36:57 +00:00
40 Voeg by Mattheüs 9:14-38 2023-03-13 19:37:05 +00:00
63 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
64 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
.gitignore Verbeter die README 2021-09-25 18:14:20 +02:00
Boeklys Wysig die boeklys 2022-07-27 08:00:25 +00:00
README.md Maak regstelling op README 2021-09-25 18:27:18 +02:00
Woordelys Voeg è by die woordelys 2022-09-20 19:32:48 +00:00

README.md

Afrikaans Bybel - 1933

Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.

die Bybel

Besonderhede

  • translation: Ou Vertaling 1933
  • abbreviation: aov33
  • lang: af
  • language: Afrikaans
  • direction: LTR
  • encoding: UTF-8
  • distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
  • distribution_version: _ _ _
  • distribution_version_date: ____ __ __
  • distribution_abbreviation: aov33
  • distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
  • distribution_license: Publieke Domein
  • distribution_versification: aov33
  • distribution_sourcetype: ____