Korreksie Job 19:1-29

Wysig - spelfout (Hoe lank) na (Hoelank) in vers 2
Wysig - spelfout (smaadhied) na (smaadheid) in vers 3
Wysig - verwyder (my) tussen (ek) en (ook) in vers 4
Wysig - voeg in die woord (wil) tussen (my) en (groot) in vers 5
Wysig - spelfout (smaadhied) na (smaadheid) in vers 5
Wysig - spelfout (broeders) na (broers) in vers 13
Wysig - spelfout (nabestandes) na (nabestaandes) in vers 14
Wysig - ruil twee woorde om (vir my) na (my vir) in vers 15
Wysig - spelfout (aantwoord) na (antwoord) in vers 16
Wysig - spelfout (val) na (vel) in vers 20
Wysig - spelfout (ondsnap) na (ontsnap) na vers 20
Wysig - verwyder die komma na (sien) en sit 'n punt in na (sien) in vers 27
Wysig - verwyder nommer 30 aan einde van hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-08-31 13:20:04 +00:00 committed by Gitea
parent 3de91c107f
commit 1b5b073899

22
18/19
View File

@ -1,8 +1,8 @@
Maar Job het geantwoord en gesê: Maar Job het geantwoord en gesê:
Hoe lank sal julle my siel kwel en my met woorde verbrysel? Hoelank sal julle my siel kwel en my met woorde verbrysel?
Nou tienmaal al doen julle my smaadhied aan, mishandel julle my sonder om julle te skaam. Nou tienmaal al doen julle my smaadheid aan, mishandel julle my sonder om julle te skaam.
En het ek my ook werklik my misgaan, dan bly my fout by my. En het ek ook werklik my misgaan, dan bly my fout by my.
As julle werklik julle teen my groot maak en teen my my smaadhied wil bewys, As julle werklik julle teen my wil groot maak en teen my my smaadheid wil bewys,
weet dan dat Gόd my onregverdig behandel het en met sy net my rondom ingesluit het. weet dan dat Gόd my onregverdig behandel het en met sy net my rondom ingesluit het.
As ek roep: Geweld! dan word ek nie verhoor nie; ek roep om hulp, maar daar is geen reg nie. As ek roep: Geweld! dan word ek nie verhoor nie; ek roep om hulp, maar daar is geen reg nie.
Hy het my weg toegemuur, sodat ek nie verby kan nie; en oor my paaie het Hy duisternis gesprei. Hy het my weg toegemuur, sodat ek nie verby kan nie; en oor my paaie het Hy duisternis gesprei.
@ -10,20 +10,20 @@ My eer het Hy van my afgetrek en die kroon van my hoof weggeneem.
Hy werp my aan alle kante omver, en - daar gaan ek! en Hy het my verwagting uitgeruk soos ʼn boom. Hy werp my aan alle kante omver, en - daar gaan ek! en Hy het my verwagting uitgeruk soos ʼn boom.
Ook het Hy sy toorn teen my laat ontvlam en my beskou as sy vyand. Ook het Hy sy toorn teen my laat ontvlam en my beskou as sy vyand.
As een man kom sy skare aan en baan ʼn pad vir hulle teen my, en hulle slaan die laer op rondom my tent. As een man kom sy skare aan en baan ʼn pad vir hulle teen my, en hulle slaan die laer op rondom my tent.
My broeders het Hy ver van my verwyder, en my bekendes het vir my heeltemal vreemd geword. My broers het Hy ver van my verwyder, en my bekendes het vir my heeltemal vreemd geword.
My nabestandes ontbreek, en my vertroudes het my vergeet. My nabestaandes ontbreek, en my vertroudes het my vergeet.
My huismense en my slavinne hou vir my ʼn vreemde; ʼn onbekende het ek geword in hulle oë. My huismense en my slavinne hou my vir ʼn vreemde; ʼn onbekende het ek geword in hulle oë.
Ek roep my slaaf, maar hy aantwoord nie; met my mond moet ek hom smeek. Ek roep my slaaf, maar hy antwoord nie; met my mond moet ek hom smeek.
My asem is vir my vrou hinderlik, en my slegte reuk vir die kinders van my moeder se skoot. My asem is vir my vrou hinderlik, en my slegte reuk vir die kinders van my moeder se skoot.
Selfs jong seuns minag my; wil ek opstaan, dan spot hulle met my. Selfs jong seuns minag my; wil ek opstaan, dan spot hulle met my.
Al my vertroude vriende het ʼn afsku van my; en die wat ek liefhet, het teen my gedraai. Al my vertroude vriende het ʼn afsku van my; en die wat ek liefhet, het teen my gedraai.
My gebeente kleef aan my val en aan my vlees, en ek het slegs met my tandvlees ondsnap. My gebeente kleef aan my vel en aan my vlees, en ek het slegs met my tandvlees ontsnap.
Ontferm julle oor my, ontferm julle oor my, o my vriende, want die hand van God het my getref! Ontferm julle oor my, ontferm julle oor my, o my vriende, want die hand van God het my getref!
Waarom vervolg julle my, soos God, en word nie versadig van my vlees nie? Waarom vervolg julle my, soos God, en word nie versadig van my vlees nie?
Ag, mag my woorde tog maar opgeskrywe, mag hulle maar in ʼn boek opgeteken word- Ag, mag my woorde tog maar opgeskrywe, mag hulle maar in ʼn boek opgeteken word-
met ʼn ystergriffel en lood - vir altyd in ʼn rots ingekap! met ʼn ystergriffel en lood - vir altyd in ʼn rots ingekap!
Maar ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan. Maar ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.
En nadat dit alles my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees God aanskou; En nadat dit alles my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees God aanskou;
Hom wat ék sal aanskou my ten goede, en my oë - en geen vreemde nie - sal sien, My niere versmag van verlange in my binneste. Hom wat ék sal aanskou my ten goede, en my oë - en geen vreemde nie - sal sien. My niere versmag van verlange in my binneste.
As julle sê: Hoe sal ons hom vervolg, aangesien die wortel van die saak in hom gevind is!- As julle sê: Hoe sal ons hom vervolg, aangesien die wortel van die saak in hom gevind is!-
vrees dan vir die swaard, want grimmigheid is een van die oortredinge wat die swaard verdien; sodat julle kan weet dat daar ʼn oordeel is. vrees dan vir die swaard, want grimmigheid is een van die oortredinge wat die swaard verdien; sodat julle kan weet dat daar ʼn oordeel is.