Korreksie Exodus 9:1-13

Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) x 2 in vers 1
Wysig - kleinletters (my) na hoofletter (My) in vers 1
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 3
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 4
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) x 2 in vers 5
Wysig - spelfout (Morê) na (Môre) in vers 5
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 6
Wysig - spelfout (het) na (is) in vers 6
Wysig - spelfout (doodgegaan) na (dood) in vers 6
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (gestuur) in vers 7
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 8
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (oond) in vers 8
Wysig - spelfout (uit strooi) na (uitstrooi) in vers 8
Wysig - spelfout (vyn) na (fyn) in vers 9
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (staan) in vers 10
Wysig - spelfout (uit gestrooi) na (uitgestrooi) in vers 10
Wysig - spelfout (toowenaars) na (towenaars) in vers 11
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) x 2 in vers 12
Wysig - voeg in (nie) tussen (hy) en (na) in vers 12
Wysig - verwyder (nie) tussen (hulle) en (geluister) in vers 12
Wysig - spelfout (morê) na (môre) in vers 13
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE)  x 2 in vers 13
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (trek) in vers 13
Wysig - spelfout (hlle) na (hulle) in vers 13
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 13
This commit is contained in:
Hantie 2022-11-17 09:08:06 +00:00 committed by Gitea
parent c21d12f307
commit 2992a74116

24
2/9
View File

@ -1,16 +1,16 @@
Verder het die Here met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die Here, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle my kan dien.
Verder het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.
Want as jy weier om hulle te laat trek en hulle nog langer vashou,
dan sal die hand van die Here wees teen jou vee wat in die veld is, teen die perde, die esels, die kamele, die beeste en die kleinvee, met ʼn baie swaar pes.
En die Here sal ʼn onderskeid maak tussen die vee van die Israeliete en die vee van die Egiptenaars, sodat niks sal doodgaan van alles wat aan die kinders van Israel behoort nie.
En die Here het ʼn bepaalde tyd bestel en gesê: Morê sal die Here dit doen in die land.
En die Here het dit die volgende dag gedoen: Al die vee van die Egiptenaars het doodgegaan. Maar van die vee van die kinders van Israel het nie een doodgegaan nie.
Farao het toe gestuur en kyk, van die vee van die Israeliete was daar nie een dood nie! Maar die hart van Farao was verhard, en hy het die volk nie laat trek nie.
Verder het die Here vir Moses en Aäron gesê: Neem julle twee hande vol roet uit die oond en laat Moses dit na die hemel uit strooi voor die oë van Farao;
en dit sal vyn stof word oor die hele Egipteland en aan mense en diere swere veroorsaak wat in blare uitbreek, in die hele Egipteland.
So het hulle dan roet uit die oond geneem en voor Farao gaan staan en Moses het dit na die hemel uit gestrooi. Toe word dit swere wat uitbreek in blare aan mense en diere.
En die toowenaars kon voor Moses nie staan vanweë die swere nie. Want die swere was aan die towenaars en al die Egiptenaars.
Maar die Here het Farao se hart verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie, soos die Here vir Moses gesê het.
Verder het die Here vir Moses gesê: Maak jou morê vroeg klaar en stel jou voor Farao en sê vir hom: So spreek die Here, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek dat hlle my kan dien.
dan sal die hand van die HERE wees teen jou vee wat in die veld is, teen die perde, die esels, die kamele, die beeste en die kleinvee, met ʼn baie swaar pes.
En die HERE sal ʼn onderskeid maak tussen die vee van die Israeliete en die vee van die Egiptenaars, sodat niks sal doodgaan van alles wat aan die kinders van Israel behoort nie.
En die HERE het ʼn bepaalde tyd bestel en gesê: Môre sal die HERE dit doen in die land.
En die HERE het dit die volgende dag gedoen: Al die vee van die Egiptenaars het doodgegaan. Maar van die vee van die kinders van Israel is nie een dood nie.
Farao het toe gestuur, en kyk, van die vee van die Israeliete was daar nie een dood nie! Maar die hart van Farao was verhard, en hy het die volk nie laat trek nie.
Verder het die HERE vir Moses en Aäron gesê: Neem julle twee hande vol roet uit die oond, en laat Moses dit na die hemel uitstrooi voor die oë van Farao;
en dit sal fyn stof word oor die hele Egipteland en aan mense en diere swere veroorsaak wat in blare uitbreek, in die hele Egipteland.
So het hulle dan roet uit die oond geneem en voor Farao gaan staan, en Moses het dit na die hemel uitgestrooi. Toe word dit swere wat uitbreek in blare aan mense en diere.
En die towenaars kon voor Moses nie staan vanweë die swere nie. Want die swere was aan die towenaars en al die Egiptenaars.
Maar die HERE het Farao se hart verhard, sodat hy nie na hulle geluister het nie, soos die HERE vir Moses gesê het.
Verder het die HERE vir Moses gesê: Maak jou môre vroeg klaar en stel jou voor Farao en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.
Want hierdie keer sal Ek al my plae in jou hart stuur, en teen jou dienaars en jou volk, dat jy kan weet dat daar nie iemand op die hele aarde is soos Ek nie.
Want anders sou Ek my hand uitgestrek en jou volk met die pes getref het, en jy sou van die aarde verdelg gewees het;
maar hierom het Ek jou nog laat bestaan, dat Ek jou krag kan toon, en dat hulle my hele naam op die aarde kan verkondig.