Voeg by Mattheüs 12:38-40

This commit is contained in:
Malachi van der Merwe 2023-07-11 18:20:12 +02:00
parent 8c6ed4c404
commit 34713d99b3
Signed by: Malachi
GPG Key ID: CDCD75463EC1E87C

5
40/12
View File

@ -34,4 +34,7 @@ Julle moet όf die boom goed maak en sy vrgte goed, όf julle moet die boom sleg
Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit die oorvloed van die hart praat die mond.
Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hert goeie dinge te voorskyn en die slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn.
Maar Ek sê vir julle dat elke ydel wood wat die mense praat, daar moet hlle rekenskap van gee in die oordeelsdag.
Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeelword.
Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.
Toe spreek sommige van die skrifgeleerdes en Fariseërs en sê: Meester, ons wil graag ʼn teken van U sien.
Maar Hy antwoord en sê vir hulle: ʼn Slegte en oorspelige geslag soek na ʼn teken, en geen teken sal vir hom gegee word behalwe die teken van die profeet Jona nie.
Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in dte hart van die aarde wees.