Voeg by Mattheüs 9:14-38

This commit is contained in:
Malachi van der Merwe 2023-03-13 17:12:14 +02:00 committed by Gitea
parent aaecc7e36b
commit 3b9ab7c84b
1 changed files with 26 additions and 1 deletions

27
40/9
View File

@ -1,4 +1,4 @@
En nadat hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en in sy eie stad gekom.
En nadat Hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en in sy eie stad gekom.
En hulle het ʼn verlamde man wat op ʼn bed lê, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlambe: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe.
En sommige van die skrifgeleerdes het by hulleself gesê: Hierdie man praat godslasterlik.
En toe Jesus merk wat hulle gedagtes was, sê Hy: Waarom bedink julle slegte dinge in jalle harte?
@ -11,3 +11,28 @@ En terwyl Hy in die huis aan tafel was, kom daar baie tollenaars en sondaars saa
En toe die Fariseërs dit sien, sê hulle vir sy disiepels: Waarom eet julle Meester saam met Jesus en sy disiepels aan tafel.
Maar toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is.
Maar gaan leer wat dit deteken: Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie; want Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot dekering.
Daarna kom die disiepels van Johannes na Hom en sê: Waarom vas ons en die Fariseërs dikwels, maar u disipels vas nie?
En Jesus sê vir hulle: Kan die bruilofsgaste dan trenr solank as die bruidegom by hulle is? Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle waggeneem word, en dan sal hulle vas.
En niemand sit ʼn nuwe stuk lap op ʼn on kleed nie; want sy aangelapte stuk skeur van die kleed af en daar kom ʼn erger skenr.
ʼn Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou leersakke nie; anders bars die sakke en die wyn loop uit en dit sakke vergaan. Maar ʼn mens gooi nuwe wyn in nuwe sakke en altwee word saam behou.
Terwyl Hy vir hulle dit sê, kom daar ʼn sekere owerste val voor Hom neer en sê: My dogter is nou net dood maar kom en lêu hand op haar, en sy sal lewe.
En Jesus het opgestaan en hom gevolg, en ook sy disipels.
En daar kom ʼn vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, van agter af, en raak die soom van sy kleed aan.
Want sy het by haarself gesê: As ek maar net sy kleed kan aanraak, sal ek gered word.
En Jesus het omgedraai en haar gesien en gesê: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. En die vrou is gered van daardie unr af.
En toe Jesus in die huis van die owerste kom en die skare wat daar rumoer maak,
sê Hy vir hulle: Gaan weg, want die dogtertjie is nie dood nie maar sy slaap. En hulle het Hom uitgelag.
En nadat dit skare uitgedryf is, het Hy ingegaan en haar hand gegryp; en die dogtertjie het opgestaan.
En die gerugte hiervan het deur daardie hele land versprei.
En toe Jesus daarvandaan verder gaan, het twee blindes Hom gevolg, wat uitroep en sê: Wees ons darmhartig, Seun van Dawid!
En nadat Hy in die huis gegaan het, kom die blindes na Hom toe. En Jesus sê vir hulle: Glo julle dat Ek dit kan doen? Hulle antwoord Hom: Ja Here.
Toe raak Hy hulle oë aan en sê: Laat dit vir julle wees volgens julle geloof.
En hulle oë het oopgagaan. En Jesus het hulle skerp aangespreek en gesê: Pas op, laat niemand dit te wete kom nie.
Maar hulle het heengegaan en Hom in daardie hele land bekend gemaak.
En terwyl hulle weggaan, bring die mense ʼn stom man wat van die duiwel besete was, na Hom toe.
En nadat die duiwel uitgedryf was het die stomme gepraat. En die skare het hulle verwonder en gesê: So iets is nog nooit in Israel gesien nie.
Maar die Fariseërs het gesê: Deur die owerste van die duiwels dryf Hy die duiwels uit.
En Jesus het by al die stede en dorpe rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.
En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgaput was, soos skape wat geen wagter het nie.
Toe sê Hy vir sy disiepels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min.
Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.