forked from getBible/Afrikaans-1933
Korreksie Job 1:13-22
Wysig spelfout (gedeon) na (gedoen) in vers 15 Wysig - maak ñ spasie tussen gedoen en en in vers 15 Wysig spelfout (werggroof) na (weggeroof) in vers 15 Wysig - voeg die woord (het) in tussen ( alleen en ontvlug) in vers 15 Wysig (die) na (dié) in vers 16 Wysig - voeg komma in na (dienaars) in vers 16 Wysig (die) na (dié) in vers 17 Wysig spelfout (leërafdeelings) na (leërafdelings) in vers 17 Wysig - voeg in (op die kamele) tussen (aanval) en (gemaak) in vers 17 Wysig (die) na (dié) in vers 18 Wysig kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 21 Wysig - voeg komma in na (gegee) in vers 21 Wysig kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 21 Wysig kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 21 Wysig - verwyder nommer 23 onder aan hoofstuk
This commit is contained in:
parent
a6aff0960b
commit
4de49a5c9f
10
18/1
10
18/1
@ -12,11 +12,11 @@ Maar strek net u hand uit en tas alles aan wat hy het-waarlik, hy sal U in u aan
|
||||
Daarop sê die HERE vir die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE.
|
||||
En op ʼn dag terwyl sy seuns en sy dogters besig was om te eet en wyn te drink in die huis van hulle oudste broer,
|
||||
kom ʼn boodskapper na Job en sê: Die beeste was aan't ploeë en die esels aan't wei langs hulle,
|
||||
toe die Sabeërs ʼn inval gedeonen dit werggroof het, en hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en net ek alleen ontvlug om u dit te vertel.
|
||||
Terwyl die een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: Die vuur van God het van die hemel af geval en gebrand onder die kleinvee en onder die dienaars en dit het hulle verteer; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel.
|
||||
Terwyl die een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: Die Galdeërs het drie leërafdeelings opgestel en ʼn aanval gemaak en dit weggeroof, maar hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel.
|
||||
Terwyl die een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: U seuns en u dogters was besig om te eet en wyn te drink in die huis van hulle oudste broer,
|
||||
toe die Sabeërs ʼn inval gedoen en dit weggeroof het, en hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel.
|
||||
Terwyl dié een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: Die vuur van God het van die hemel af geval en gebrand onder die kleinvee en onder die dienaars, en dit het hulle verteer; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel.
|
||||
Terwyl dié een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: Die Galdeërs het drie leërafdelings opgestel en ʼn aanval op die kamele gemaak en dit weggeroof, maar hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel.
|
||||
Terwyl dié een nog spreek, kom daar ʼn ander een en sê: U seuns en u dogters was besig om te eet en wyn te drink in die huis van hulle oudste broer,
|
||||
toe daar meteens ʼn groot wind oor die woestyn kom wat die huis by die vier hoeke gryp; en dit het op die kinders geval, sodat hulle gesterf het; en net ek alleen het ontvlug om u dit te vertel.
|
||||
Toe staan Job op en skeur sy mantel, en hy het sy hoof geskeer en in aanbidding op die grond geval
|
||||
en gesê: Nakend het ek uit my moeder se skoot gekom, en nakend sal ek daarheen terugkeer. Die Here het gegee en die Here het geneem: die Naam van die Here sy geloof!
|
||||
en gesê: Nakend het ek uit my moeder se skoot gekom, en nakend sal ek daarheen terugkeer. Die HERE het gegee, en die HERE het geneem: die Naam van die HERE sy geloof!
|
||||
By dit alles het Job nie gesondig en aan God niks ongerymds toegeskrywe nie.
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user