Korreksie Exodus 13:1-22

Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 2
Wysig - verwyder verkeerde woord (op) voeg in (aan) in vers 3
Wysig - verwyder verkeerde woord (met) voeg in (deur) in vers 3
Wysig - spelfout (Kanäaniete) na (Kanaäniete) in vers 5
Wysig - spelfout (eet) na (eed) in vers 5
Wysig - verwyder (ʼn) tussen (daar) en (fees) in vers 6
Wysig - spelfout (wed) na (wet) in vers 9
Wysig - verwyder verkeerde woord (kan) voeg in (mag) in vers 9
Wysig - spelfout (insettinge) na (insetting) in vers 10
Wysig - spelfout (Kanäaniete) na (Kanaäniete) in vers 11
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 11
Wysig - verwyder verkeerde woord (in) en voeg in (met) in vers 11
Wysig - spelfout (eet) na (eed) in vers 11
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 11
Wysig - spelfout (die) na (dit) in vers 11
Wysig - voeg in die woord (van) tussen (eersteling) en (ʼn esel) in vers 13
Wysig - spelfout (eersbeborenes) na (eersgeborenes) in vers 13
Wysig - voeg in die woord (jou) tussen (seun) en (later) in vers 14
Wysig - spelfout (swaarigheídgemaak) na (swarigheíd gemaak) in vers 15
Wysig - spelfout (dood gemaak) na (doodgemaak) in vers 15
Wysig - spelfout x 2 (eersbeborene) na (eersgeborene) in vers 15
Wysig - voeg in ʼn (spasie) tussen (toe.) en (Daarom) in vers 15
Wysig - spelfout x 2 (dei) na (die) in vers 15
Wysig - spelfout x 2 (eersbeborenes) na (eersgeborenes) in vers 15
Wysig - verwyder ekstra (ʼn) in vers 16
Wysig - spelfout (;n) na (ʼn) in vers 16
Wysig - voeg in die woord (na) tussen (teruggaan) en (Egipte) in vers 17
Wysig - verwyder 2 woorde (die HERE) en voeg in (God) in vers 18
Wysig - verwyder verkeerde woord (van) en voeg in (na) in vers 18
Wysig - spelfout (he tdie) na (het die) in vers 19
Wysig - voeg in 2 woorde (met hom) tussen (Josef) en (saamgeneem) in vers 19
Wysig - spelfout (get) na (het) in vers 21
Wysig - verwyder die nommer 23 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-12-05 13:02:32 +00:00
parent 2b18978107
commit a9387fe24d

32
2/13
View File

@ -1,22 +1,22 @@
Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê:
Heilig vir my al die eersgeborenes. Alles wat die moederskoot open onder die kinders van Israel, van mense en van diere, dit is myne.
Verder het Moses vir die volk gesê: Dink op hierdie dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het; want die HERE het julle met ʼn sterke hand hiervandaan uitgelei; daarom mag geen gesuurde brood geëet word nie.
Heilig vir My al die eersgeborenes. Alles wat die moederskoot open onder die kinders van Israel, van mense en van diere, dit is myne.
Verder het Moses vir die volk gesê: Dink aan hierdie dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het; want die HERE het julle deur ʼn sterke hand hiervandaan uitgelei; daarom mag geen gesuurde brood geëet word nie.
Vandag trek julle uit, in die maand Abib.
En as die HERE jou bring in die land van die Kanäaniete en Hetiete en Amoriete en Hewiete en Jebusiete, wat Hy aan jou vaders met ʼn eet beloof het om aan jou te gee, ʼn land wat oorloop van melk en heuning, dan moet jy hierdie diens in hierdie selfde maand onderhou.
Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet, en op die sewende dag is daar ʼn fees vir die HERE.
En as die HERE jou bring in die land van die Kanaäniete en Hetiete en Amoriete en Hewiete en Jebusiete, wat Hy aan jou vaders met ʼn eed beloof het om aan jou te gee, ʼn land wat oorloop van melk en heuning, dan moet jy hierdie diens in hierdie selfde maand onderhou.
Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet, en op die sewende dag is daar fees vir die HERE.
Ongesuurde brode moet die sewe dae geëet word: by jou mag geen gesuurde brood gesien word nie, en geen suurdeeg mag by jou in jou hele grondgebied gesien word nie.
En jy moet jou seun op dié dag vertel en sê: Dit is vir wat die HERE aan my gedoen het toe ek uit Egipte uitgetrek het.
En dit moet vir jou ʼn teken wees op jou hand en ʼn gedenkteken tussen jou oë, sodat die wed van die HERE in jou mond kan wees; want deur ʼn sterke hand het die HERE jou uit Egipte uitgelei.
Daarom moet jy hierdie insettinge onderhou op die daarvoor bepaalde tyd, van jaar tot jaar.
En as die HERE jou in die land van die Kanäaniete bring, soos hy aan jou en jou vaders in ʼn eet beloof het, en hy die aan jou gee,
En dit moet vir jou ʼn teken wees op jou hand en ʼn gedenkteken tussen jou oë, sodat die wet van die HERE in jou mond mag wees; want deur ʼn sterke hand het die HERE jou uit Egipte uitgelei.
Daarom moet jy hierdie insetting onderhou op die daarvoor bepaalde tyd, van jaar tot jaar.
En as die HERE jou in die land van die Kanaäniete bring, soos Hy aan jou en jou vaders met ʼn eed beloof het, en Hy dit aan jou gee,
dan moet jy alles wat die moederskoot open, aan die HERE afgee; ook elke eersteling, die aanteel van vee, wat jy sal hê-wat manlik is, behoort aan die HERE.
Maar elke eersteling ʼn esel moet jy met ʼn lam loskoop. En as jy dit nie loskoop nie, moet jy sy nek breek. Maar al die eersbeborenes van mense onder jou seuns moet jy loskoop.
En as jou seun later vra en sê: Wat beteken dit?-dan moet jy hom antwoord: Die HERE het ons deur ʼn sterke hand uit Egipte, uit die slawehuis, uitgelei.
Want toe Farao swaarigheídgemaak het om ons te laat trek, het dei HERE al die eersbeborenes in Egipteland dood gemaak, van die eersbeborene van die mense af tot die eersbeborene van die diere toe.Daarom offer ek aan die HERE alles wat dei moederskoot open, wat manlik is; maar al die eersbeborenes van my seuns koop ek los.
En dit sal ʼn ʼn teken wees op jou hand en ;n voorhoofsband tussen jou oë. Want die HERE het ons deur ʼn sterke hand uit Egipte uitgelei.
Toe Farao die volk laat trek het, het God hulle nie op die pad na die land van die Filistyne gelei nie, hoewel dit nader was; want God het gesê: Die volk kan dalk berou kry as hulle oorlog sien en teruggaan Egipte toe.
Daarom het die HERE die volk laat wegdraai in die rigting van die woestyn, na die Skelfsee toe. En die kinders van Israel het goed gewapend uit Egipteland opgetrek.
En Moses he tdie bene van Josef saamgeneem; want hy het die kinders van Israel plegtig laat sweer en gesê: As God eindelik op julle sal ag gee, bring dan my bene saam met julle hiervandaan op.
Maar elke eersteling van ʼn esel moet jy met ʼn lam loskoop. En as jy dit nie loskoop nie, moet jy sy nek breek. Maar al die eersgeborenes van mense onder jou seuns moet jy loskoop.
En as jou seun jou later vra en sê: Wat beteken dit?-dan moet jy hom antwoord: Die HERE het ons deur ʼn sterke hand uit Egipte, uit die slawehuis, uitgelei.
Want toe Farao swarigheíd gemaak het om ons te laat trek, het die HERE al die eersgeborenes in Egipteland doodgemaak, van die eersgeborene van die mense af tot die eersgeborene van die diere toe. Daarom offer ek aan die HERE alles wat die moederskoot open, wat manlik is; maar al die eersgeborenes van my seuns koop ek los.
En dit sal ʼn teken wees op jou hand en ʼn voorhoofsband tussen jou oë. Want die HERE het ons deur ʼn sterke hand uit Egipte uitgelei.
Toe Farao die volk laat trek het, het God hulle nie op die pad na die land van die Filistyne gelei nie, hoewel dit nader was; want God het gesê: Die volk kan dalk berou kry as hulle oorlog sien en teruggaan na Egipte toe.
Daarom het God die volk laat wegdraai in die rigting na die woestyn, na die Skelfsee toe. En die kinders van Israel het goed gewapend uit Egipteland opgetrek.
En Moses het die bene van Josef met hom saamgeneem; want hy het die kinders van Israel plegtig laat sweer en gesê: As God eindelik op julle sal ag gee, bring dan my bene saam met julle hiervandaan op.
So het hulle dan van Sukkot af weggetrek en laer opgeslaan in Etam, aan die kant van die woestyn.
En die HERE get voor hulle uitgetrek, bedags in ʼn wolkkolom om hulle op die pad te lei, en snags in ʼn vuurkolom om hulle voor te lig, sodat hulle dag en nag kon trek.
Die wolkkolom het nie bedags en die vuurkolom nie snags voor die volk gewyk nie.
En die HERE het voor hulle uitgetrek, bedags in ʼn wolkkolom om hulle op die pad te lei, en snags in ʼn vuurkolom om hulle voor te lig, sodat hulle dag en nag kon trek.
Die wolkkolom het nie bedags en die vuurkolom nie snags voor die volk gewyk nie.