forked from getBible/Afrikaans-1933
Voeg by Mattheüs 5:46-48
This commit is contained in:
parent
19a51267ab
commit
b012a5ecaf
4
40/5
4
40/5
@ -43,4 +43,6 @@ Gee vir hom wat jou iets vra, en wys hom nie af wat van jou wil leen nie.
|
||||
Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy mote jou naaste lifhê en jou vyand moet jy haat.
|
||||
Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat vir julle beledig en julle vervolg;
|
||||
sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies en Hy laat reën op regvetdiges en onregverdiges.
|
||||
Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet watter loon het
|
||||
Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet watter loon het julle? Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie?
|
||||
En as julle net jul broers groet, wat desonders doen julle dan? Doen die tollenaars nie ook so nie?
|
||||
Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.
|
||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user