forked from getBible/Afrikaans-1933
Korreksie Job 16:1-22
Wysig - spelfout (Dergleke) na (Dergelike) in vers 1 Wysig - spelfout (ny) na (my) in vers 5 Wysig - voeg in (dan) tussen (daar) en (van) in vers 6 Wysig - spelfout (vyhand) na (vyand) in vers 9 Wysig - spelfout (verp) na (werp) in vers 11 Wysig - voeg in ʼn kommapunt aan einde van vers 16 Wysig - voeg in ʼn komma na (getuig,) in vers 19 Wysig - voeg in (en) tussen (God) en (as) in vers 21 Wysig - verwyder nommer 23 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
parent
140b4e3924
commit
e3e4d63c4f
18
18/16
18
18/16
@ -1,22 +1,22 @@
|
|||||||
Maar Job het geantwoord en gesê:
|
Maar Job het geantwoord en gesê:
|
||||||
Dergleke dinge het ek al baie gehoor: treurige vertroosters is julle almal.
|
Dergelike dinge het ek al baie gehoor: treurige vertroosters is julle almal.
|
||||||
Kom daar nou ʼn end aan winderige woorde? Of wat prikkel jou dat jy antwoord?
|
Kom daar nou ʼn end aan winderige woorde? Of wat prikkel jou dat jy antwoord?
|
||||||
Ek sou ook kon spreek soos julle as julle siel in die plek van my siel was; ek sou woorde aanmekaar kon koppel teen julle en my hoof oor julle skud;
|
Ek sou ook kon spreek soos julle as julle siel in die plek van my siel was; ek sou woorde aanmekaar kon koppel teen julle en my hoof oor julle skud;
|
||||||
ek sou julle kon versterk met ny mόnd, en die troos van my lippe sou versagting aanbring!
|
ek sou julle kon versterk met my mόnd, en die troos van my lippe sou versagting aanbring!
|
||||||
As ek sou spreek, my smart word nie versag nie; en as ek ophou - wat gaan daar van my af weg?
|
As ek sou spreek, my smart word nie versag nie; en as ek ophou - wat gaan daar dan van my af weg?
|
||||||
Maar nou het Hy my uitgeput; U het my hele huishouding verwoes.
|
Maar nou het Hy my uitgeput; U het my hele huishouding verwoes.
|
||||||
En U het my gegryp - ʼn getuie het dit teen my geword; en my siekte staan teen my op, dit getuig openlik teen my.
|
En U het my gegryp - ʼn getuie het dit teen my geword; en my siekte staan teen my op, dit getuig openlik teen my.
|
||||||
Sy toorn het verskeur en my as vyhand behandel; Hy het teen my gekners met sy tande; as my teëstander kyk Hy my met skerp oë aan.
|
Sy toorn het verskeur en my as vyand behandel; Hy het teen my gekners met sy tande; as my teëstander kyk Hy my met skerp oë aan.
|
||||||
Hulle het hul mond teen my oopgespalk; smadelik het hulle my op die kakebeen geslaan; as een man versamel hulle teen my.
|
Hulle het hul mond teen my oopgespalk; smadelik het hulle my op die kakebeen geslaan; as een man versamel hulle teen my.
|
||||||
God gee my oor aan slegte mense en verp my in die hande van die goddelose.
|
God gee my oor aan slegte mense en werp my in die hande van die goddelose.
|
||||||
Ek het rustig gelewe; toe het Hy my verontrus en my aan die nek gegryp en my verpletter; en Hy het my vir Hom as teiken opgestel.
|
Ek het rustig gelewe; toe het Hy my verontrus en my aan die nek gegryp en my verpletter; en Hy het my vir Hom as teiken opgestel.
|
||||||
Sy pyle gons om my heen; Hy splits my niere sonder verskoning; Hy werp my gal op die grond uit.
|
Sy pyle gons om my heen; Hy splits my niere sonder verskoning; Hy werp my gal op die grond uit.
|
||||||
Bres op bres breek Hy in my; Hy loop my storm soos ʼn held.
|
Bres op bres breek Hy in my; Hy loop my storm soos ʼn held.
|
||||||
ʼn Roukleed het ek oor my vel vasgewerk en my horing in die stof gesteek.
|
ʼn Roukleed het ek oor my vel vasgewerk en my horing in die stof gesteek.
|
||||||
My gesig het rooi geword van geween, en oor my ooglede is daar ʼn doodskaduwee
|
My gesig het rooi geword van geween, en oor my ooglede is daar ʼn doodskaduwee;
|
||||||
alhoewel daar geen gewelddaad is in my hande nie en my gebed rein is.
|
alhoewel daar geen gewelddaad is in my hande nie en my gebed rein is.
|
||||||
o Aarde, moenie my bloed bedek nie, en laat daar geen rusplek vir my geroep wees nie.
|
o Aarde, moenie my bloed bedek nie, en laat daar geen rusplek vir my geroep wees nie.
|
||||||
Selfs nou, kyk, in die hemel is my Getuie; en Hy wat saam met my getuig is in die hoogtes.
|
Selfs nou, kyk, in die hemel is my Getuie; en Hy wat saam met my getuig, is in die hoogtes.
|
||||||
My vriende spot met my; uit my oog drup trane na God toe!
|
My vriende spot met my; uit my oog drup trane na God toe!
|
||||||
dat Hy kan pleit vir ʼn man by God as Menseseun vir sy naaste.
|
dat Hy kan pleit vir ʼn man by God en as Menseseun vir sy naaste.
|
||||||
Want maar min jare kom - dan bewandel ek ʼn pad waarlangs ek nie terugkeer nie.
|
Want maar min jare kom - dan bewandel ek ʼn pad waarlangs ek nie terugkeer nie.
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user