Korreksie Job 41:1-25

Wysig - spelfout (erste) na (eerste) in vers 2
Wysig - spelfout (aaan) na (aan) in vers 2
Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 6
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 11
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 12
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 15
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 21
Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 22
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers 23
Wysig - spelfout (watervleod) na (watervloed) in vers 23
Wysig - spelfout (or) na (op) in vers 24
Wysig - voeg in (die) tussen (op) en (aarde) in vers 24
Wysig - voeg in (aan) tussen (alles) en (wat) in vers 25
Wysig - verwyder nommer 26 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-10-07 15:01:40 +00:00 committed by Gitea
parent 1010c6dabf
commit e76aed88d5

20
18/41
View File

@ -1,25 +1,25 @@
Niemand is so vermetel, dat hy hom durf terg nie; wie is hy dan wat voor my aangesig sou standhou?
Wie het erste aaan My gegee, dat Ek hom moet vergelde? Wat onder die ganse hemel is, is myne.
Wie het eerste aan My gegee, dat Ek hom moet vergelde? Wat onder die ganse hemel is, is myne.
Ek wil nie swyg oor sy lede nie, en hoe dit staan met sy kragsvolheid en die skoonheid van sy uitrusting nie.
Wie het die boonste van sy pantser opgelig? In sy dubbel gebit - wie kan daarin deurdring?
Die deur van sy gesig - wie het dit oopgemaak? Rondom sy tande is verskrikking.
'n Voorwerp van trots is die groewe van die skilde, verseëld met 'n vaste seël.
ʼn Voorwerp van trots is die groewe van die skilde, verseëld met ʼn vaste seël.
Die een is so naby die ander, dat die wind daar nie tussenin kan kom nie.
Hulle kleef aanmekaar, hou aanmekaar vas, onafskeibaar.
Sy genies laat lig skitter, en sy oë is soos die ooglede van die dageraad.
Uit sy mond kom fakkels, spat vuurvonke uit.
Uit sy neusgate kom rook, soos uit 'n kokende pot met biesiesvuur daarby.
Sy asem laat kole ontvlam, en 'n vlam gaan uit sy mond.
Uit sy neusgate kom rook, soos uit ʼn kokende pot met biesiesvuur daarby.
Sy asem laat kole ontvlam, en ʼn vlam gaan uit sy mond.
In sy nek woon sterkte, en voor hom uit spring ontsteltenis.
Die klompe van sy vleis is vas aanmekaar, aan hom vasgegiet, onbeweeglik.
Sy hart is hard soos 'n klip, ja hard soos die onderste meulsteen.
Sy hart is hard soos ʼn klip, ja hard soos die onderste meulsteen.
As hy hom oplig, word die magtiges bang; van verbystering raak hulle buite hulself.
Raak iemand hom met die swaard - dit hou nie stand nie; geen spies, lans of assegaai nie.
Yster is vir hom soos strooi; koper soos hout wat vergaan het.
Die pyl laat hom nie vlug nie; slingerstene word vir hom soos stoppels.
Knopkieries is vir hom soos stoppels, en hy lag oor die gedril van die lans.
Onderaan hom is spits skerwe: hy sprei 'n ware dorsslee uit op die modder.
Hy laat die diepte kook soos 'n pot; die waterplas maak hy soos 'n kokende salfpot.
Agter hom verlig hy die pad: 'n mens sou die watervleod aansien vir grys hare.
Sy gelyke is daar or aarde nie, die skepsel sonder vrees.
Hy kyk alles wat hoog is; hy is koning oor al die trotse roofdiere.
Onderaan hom is spits skerwe: hy sprei ʼn ware dorsslee uit op die modder.
Hy laat die diepte kook soos ʼn pot; die waterplas maak hy soos ʼn kokende salfpot.
Agter hom verlig hy die pad: ʼn mens sou die watervloed aansien vir grys hare.
Sy gelyke is daar op die aarde nie, die skepsel sonder vrees.
Hy kyk alles aan wat hoog is; hy is koning oor al die trotse roofdiere.