Commit Graph

4 Commits

Author SHA1 Message Date
1b1a82e50e Korreksie Job 5:1-27
Wysig - hoofletters (ROEP) na kleinletters (Roep) in vers 1
Wysig - hoofletters (MAAR) na kleinletters (Maar) in vers 8
Wysig - hoofletters (KYK) na kleinletters (Kyk) in vers 17
2022-08-08 07:10:38 +00:00
584f43c9cd Korreksie Job 5:1-27
Wysig - Kleinletters (Roep) na hoofletters (ROEP) in vers 1
Wysig - spelfout (heliges) na (heiliges) in vers 1
Wysig - spelfout (nayver) na (naywer) in vers 2
Wysig - spelfout (die) na (dié) in vers 5
Wysig - kleinletters (Maar) na hoofletters (MAAR) in vers 8
Wysig - voeg in die woord (en) tussen (doen) en (ondeurgrondelike) in vers 9
Wysig - spelfout (ligste) na (listige) in vers 12
Wysig - woorde is omgeruil tussen (vang en listigheid) regstelling (hulle in) na (in hulle) in vers 13
Wysig - voeg in die woord (die) tussen (van) en (slinkse) in vers 13
Wysig - spelfout (in) na (op) in vers 14
Wysig - voeg in die woord (van) tussen (dan) en (die) in vers15
Wysig - kleinletters (Kyk) na hoofletters (KYK) in vers 17
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (gelukkig) en (is) in ver 17
Wysig - verwyder die woord (nie) tussen (daarom) en (die) in vers 17
Wysig - spelfout (behouf) na (behoef) in vers 22
Wysig - voeg komma in na (rondkyk) in vers 24
Wysig - dubbel punt (:) na komma punt (;) in vers 27
Wysig - verwyder nommer 28 onder aan die hoofstuk.
2022-08-03 07:44:13 +00:00
a1c996fc20
Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
ef114a9fbc
Voeg by Job 5 2021-09-25 17:20:17 +02:00