Afrikaans-1933/18/25
Hantie 8fd05f7e2e Korreksie Job 25:1-6
Wysig - spelfout (virskrikking) na (verskrikking) in vers 2
Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 3
Wysig - spelfout 2 x ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 4
Wysig - spelfout 2 x ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 6
Wysig - voeg ʼn komma in na (mensekind) in vers 6
Wysig - verwyder nommer 7 aan einde van hoofstuk
2022-09-10 08:47:37 +00:00

6 lines
427 B
Plaintext

Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:
Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.
Is daar ʼn getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie?
Hoe sou dan ʼn mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit ʼn vrou gebore is?
Kyk, selfs die maan - hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie.
Hoeveel minder die mens, ʼn made; en die mensekind, ʼn wurm.