forked from getBible/Afrikaans-1933
Hantie
73f99a720f
Korreksie Exodus 15:1-27
Wysig - spelfout (dit) na (dít) in vers 1 Wysig - sit in ʼn (komma) na (HERE) in vers 1 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) x 2 in vers 1 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 2 Wysig - hoofletter (Vader) na kleinletter (vader) in vers 2 Wysig - spelfout (sy) na (se) in vers 4 Wysig - voeg in die woord (het) tussen (vegsmanne) en (in) in vers 4 Wysig - spelfout (dieSkelfsee) na (die Skelfsee) in vers 4 Wysig - spelfout (geoordek) na (oordek) in vers 5 wysig - spelfout (skolke) na (kolke) in vers 5 Wysig - hoofletter (U) na kleinletter (u) in vers 6 Wysig - voeg in die woord (grote) tussen (u) en (hoogheid) in vers 7 Wysig - spelfout (sward) na (swaard) in vers 9 Wysig - spelfout (ht) na (het) in vers 10 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (HERE) in vers 11 Wysig - spelfout (deon) na (doen) in vers 11 Wysig - spelfout (wolke) na (volke) in vers 14 Wysig - spelfoute (he tdit) na (het dit) in vers 14 Wysig - spelfout (gissider) na (gesidder) in vers 14 Wysig - spelfout (bewing) na (béwing) in vers 15 Wysig - spelfout (magtigs) na (magtiges) in vers 15 Wysig - spelfout (Verskriking) na (Verskrikking) in vers 16 Wysig - voeg in die woord (op) tussen (het) en (hulle) in vers 16 Wysig - spelfout (duer) na (deur) in vers 16 Wysig - spelfout (klipterwyl) na (klip terwyl) in vers 16 Wysig - spelfoute (di evolk) na (die volk) in vers 16 Wysig - kleinletter (u) na hoofletter (U) in vers 16 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (HERE) in vers 17 Wysig - voeg in woorde (se perd, met sy strydwaens) tussen (Farao) en (en sy ruiters) in vers 19 Wysig - spelfout (op) na (oor) in vers 19 Wysig - spelfout (ann) na (aan) in vers 20 Wysig - voeg in die woord (in) tussen (en) en (koordanse) in vers 20 Wysig - spelfout (singend) na (singende) in vers 21 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (HERE) in vers 21 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 21 Wysig - spelfout (en) na (met) in vers 21 Wysig - voeg in die woord (wegtrek) na (Israeliete) in vers 22 Wysig - spelfout (by) na (in) in vers 23 Wysig - spelfoute (di ewater) na (die water) in vers 23 Wysig - verwyder die woord (die) na (plek) in vers 23 Wysig - spelfout (murmereer) na (murmureer) in vers 24 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (aangeroep) in vers 25 Wysig - hoofletter (diE) na kleinletter (die) in vers 25 Wysig - verwyder verkeerde plasing van woorde (en hy het dit) na (dit het hy) tussen (gewys;) en (in die water) in vers 25 Wysig - spelfout (waters) na (water) in vers 25 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 25 Wysig - spelfout (verordenig) na (verordening) in vers 25 Wysig - spelfout (luisteren) na (luister en) in vers 26 Wysig - spelfout (Eh=gipteland) na (Egipteland) in vers 26 Wysig - spelfout (waterfonteineen) na (waterfonteine en) in vers 27 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 27 Wysig - verwyder die nommer 28 onder aan die hoofstuk
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____
Description