forked from getBible/Afrikaans-1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Hantie
81a92b31e7
Wysig - spelfout (Hebreuse) na (Hebreeuse) in vers 2 Wysig - verwyder 1 woord (jaar) tussen (sewende) en (moet) in vers 2 Wysig - verwyder (ʼn) tussen (as) en (vryman) in vers 2 Wysig - spelfout (wilnie) na (wil nie) in vers 5 Wysig - voeg in 1 woord (nie) aan die einde van die sin in vers 5 Wysig - verwyder verkeerde woord (van) na (of) tussen (deur) en (die) in vers 6 Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (soos) en (slawe) in vers 7 Wysig - voeg in 1 woord (sy) tussen (As) en (sleg) in vers 8 Wysig - Spelfout (H) na (Hy) in vers 8 Wysig - voeg in ʼn (punt) aan einde van vers 8 Wysig - spelfout (Mar) na (Maar) in vers 9 Wysig - woorde omgeruil (vir haar) na (haar vir) tussen (hy) en (sy seun) in vers 9 Wysig - 1 verkeerde woord (vir) na (met) tussen (hy) en (haar) in vers 9 Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (van) en (dogters) in vers 9 Wysig - 3 woorde wat aanmekaar getik is (Maarashy) na (Maar as hy) in vers 13 Wysig - voeg in 1 woord (op) tussen (nie) en (toegelê) in vers 13 Wysig - spelfout (onmoet) met (ontmoet) in vers 13 Wysig - verwyder 1 woord (sy) tussen (of) en (moeder) in vers 15 Wysig - verwyder verkeerde woord (doodslaan) na (slaan) in vers 15 Wysig - voeg in 1 woorde (word) aan die einde van vers 16 Wysig - verkeerde woord (die) na (ʼn) tussen (met) en (klip) in vers 18 Wysig - spelfout (bedleênd) na (bedlêend) in vers 18 Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (bedlêend) en word in vers 18 Wysig - verkeerde woord (het) na (bly) in vers 19 Wysig - verwyder die (ʼn)) tussen (as) en (iemand) in vers 20 Wysig - verwyder (so) tussen (manne) en met) in vers 22 Wysig - voeg in 1 woord (so) tussen (vrou) en (stamp) in vers 22 Wysig - verkeerde woord (hy) na (jy) in vers 23 Wysig - verwyder die (,) tussen (gee) en (lewe) in vers 23 Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (handvir) na (hand vir) in vers 24 Wysig - bewoording verkeerdelik getik (moet hy hom laat vrygaan vir sy oog.) na (moet hy hom vry laat weggaan vir sy oog.) in vers 26 Wysig - voeg in 1 woord (as) tussen (Maar) en (die) in vers 29 Wysig - 1 verkeerde woord (was) na regte 2 woorde (gewees het) na (stoterig) in vers 29 Wysig - spelfout (out) na (put) in vers 33 Wysig - spelfout (baar) na (maar) in vers 36 Wysig - verwyder die nommer 37 onder aan die hoofstuk |
||
---|---|---|
1 | ||
2 | ||
3 | ||
4 | ||
18 | ||
19 | ||
40 | ||
63 | ||
64 | ||
.gitignore | ||
Boeklys | ||
README.md | ||
Woordelys |
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____