Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Go to file
Hantie b617c60148
Korreksie 3 Johannes 1
Verwyder die woord die en ñ spasie in vers 1.
Voeg komma in na Geliefde in vers 2.
Voeg in die woord bly in vers 3.
Regstelling in vers 5, die woord die verander na doen.
Spelfout regstelling (meedearbeiders na medearbeiders) in vers 8.
Voeg komma in na kom, verwyder die woord slegte voor werke, maak 2 spelfoute reg  (nir na nie en tevreede na tevrede), maak spelfout reg (gasfry na gasvry) in vers10.
Spasie regstelling tussen is en nie, 'n punt regstelling waar 'n komma is, hoofletter regstelling (hy na Hy), voeg in komma na doen in vers 11.
Spasie regstelling tussen gehad en om in vers 13.
Verwyder nommer 16 onderaan hoofstuk.
2022-07-20 14:45:32 +02:00
1 Voeg by Genesis 30:31-43 2022-07-19 09:58:00 +00:00
2 Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
3 Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
18 Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
40 Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
63 Voeg by 1 Johannes 1 2021-09-25 18:11:01 +02:00
64 Korreksie 3 Johannes 1 2022-07-20 14:45:32 +02:00
.gitignore Verbeter die README 2021-09-25 18:14:20 +02:00
Boeklys Voeg by Boeklys 55-66 2022-07-19 09:57:59 +00:00
README.md Maak regstelling op README 2021-09-25 18:27:18 +02:00
Woordelys Voeg letter by woordelys 2022-07-19 09:57:59 +00:00

Afrikaans Bybel - 1933

Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.

die Bybel

Besonderhede

  • translation: Ou Vertaling 1933
  • abbreviation: aov33
  • lang: af
  • language: Afrikaans
  • direction: LTR
  • encoding: UTF-8
  • distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
  • distribution_version: _ _ _
  • distribution_version_date: ____ __ __
  • distribution_abbreviation: aov33
  • distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
  • distribution_license: Publieke Domein
  • distribution_versification: aov33
  • distribution_sourcetype: ____