Voeg by Job 24:7-8

This commit is contained in:
Lemuel van der Merwe 2021-09-28 12:03:43 +02:00 committed by Gitea
parent 464604e623
commit 255f2bbef3
1 changed files with 2 additions and 1 deletions

3
18/24
View File

@ -4,4 +4,5 @@ Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die wedevee neem hulle as pan
Hulle stood die behoeftiges van die pad af; die ellendiges van die land kruip almal saam weg.-
Kyk, soos wilde esels in die woestyn trek hulle uit na hul werk, terwyl hulle soek na voedsel; die wildernis lewer brood vir hulle, vir die kinders.
Op die veld maai hulle sy voer af, en in die wingerd van die goddelose hou hulle na-oes.
Nakend bring hulle die nag deur, sonder klere, en hulle het geen bedekking teen die koue nie.
Van die stortbui van die brege vord hulle nat; en by die gebrek aan skuiling druk hulle teen die rotse vas.