Voeg by Exodus 30:17-20

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2021-09-30 13:12:46 +02:00
parent 29de28a3e4
commit 709d97514d
No known key found for this signature in database
GPG Key ID: 6E9AD19332134AD8

20
2/30
View File

@ -13,8 +13,22 @@ As jy die volle getal van die kinders van Israel opneem volgens hulle geteldes,
Dit moet hulle gee, elkeen wat na die geteldes oorgaan: 'n halwe sikkel van die heiligdom-die sikkel is twintig gera-'n halwe sikkel as offergawe aan die HERE.
Elkeen wat oorgaan na die geteldes, van twintig jaar oud en daarbo, moet die offergawe van die HERE gee.
Die ryke moet nie meer en die arme nie moet nie minder as 'n halwe sikkel bring nie as hulle die offergawe van die HERE gee om vir hulle siele versoening te doen.
Neem dan die versoeningsgeld van die kinders van Israel en bestee dit aan die bediening van die tent van saamekoms, dat dit die kinders van Israel in gedagtenis kan bring voor die aangesig van die HERE, om vir hulle siele versoening te doen.
Neem dan die versoeningsgeld van die kinders van Israel en bestee dit aan die bediening van die tent van samekoms, dat dit die kinders van Israel in gedagtenis kan bring voor die aangesig van die HERE, om vir hulle siele versoening te doen.
En die HERE met Moses gespreek en gesê:
Jy moet ook 'n kopperwaskom maak met sy kopper voetstuk, om in te was; en sit dit tussen die tent van saamekoms en die altaar, en gooi water daarin,
Jy moet ook 'n kopperwaskom maak met sy kopper voetstuk, om in te was; en sit dit tussen die tent van samekoms en die altaar, en gooi water daarin,
dat Aäron en sy seuns hulle hande en voete daaruit kan was.
As hulle in die tent van saamekoms gaan, moet hulle hul met water was, sodat hulle nie sterwe nie; of as hulle naby die altaar kom om te dien deur 'n vuuroffer aan die HERE aan die brand te steek.
As hulle in die tent van samekoms gaan, moet hulle hul met water was, sodat hulle nie sterwe nie; of as hulle naby die altaar kom om te dien deur 'n vuuroffer aan die HERE aan die brand te steek.
hulle moet dan hulle hande en voete was, sodat hulle nie sterwe nie. En dit moet vir hulle 'n ewige insetting wees, vir hom en sy nageslag in hulle nageslagte.
Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
En jý, neem vir jou die beste speserye: vyf honderd sikkels fyn mirre en die helfte soveel geurige kaneel, twee hondered en vyftig sikkels, en twee honderd en vyftig sikkels geurige kalmoes
en vyf hondered sikkels kassie, volgens die sikkel van die heiligdom, en 'n hin olyf-olie.
En maak daarvan heilige salf-olie, 'n salfmengsel soos 'n salfmenger dit maak; heilige salf-olie moet dit wees.
Daarmee moet jy dan die tent van die samekoms salf en die ark van die Getuienis.
en die tafel met al sy gereedskap en die kandelaar met sy gereedskap en die reukaltaar
en die brandofferaltaar met al sy gereedskap en die waskom met sy voetstuk.
So moet julle dan heilig, dat julle hoogheilig kan wees. Alles wat aan hulle raa, word heilig.
Jy moet ook Aäron en sy seuns salf en hulle heilig om vir My die priesteramp te bedien.
En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: Dit moet vir My 'n heilige salf-olie wees in julle geslagte.
Op geen ander mens se liggaam mag die uitgegiet word nie; julle mag ook, na dieselfde voorskrif, so iets nie maak nie: heilig is dit; heilig moet dit vir julle wees.
Elkeen wat so iets meng of iets daarvan aan 'n onbevoegde laat kom, moet uitgeroei word uit sy volksgenote.
Verder het die HERE vir Moses gesê: