Voeg by Job 31:23-40

This commit is contained in:
Lemuel van der Merwe 2021-10-29 13:02:34 +02:00 committed by Gitea
parent 242b48d870
commit 8b37e2f753

18
18/31
View File

@ -20,3 +20,21 @@ as ek iemand sien omkom het sonder klere en dat daar geen bedekking vir die beho
as sy lende my nie geseën en hy hom nie warm gemaak het van die skeersel vna my lammers nie; as sy lende my nie geseën en hy hom nie warm gemaak het van die skeersel vna my lammers nie;
as ek my hand teen 'n wees beweeg het, omdat ek in die poort vir my hulp gesien het - as ek my hand teen 'n wees beweeg het, omdat ek in die poort vir my hulp gesien het -
laat dan my skouer van die nek afval en my arm van die pyp afgebreek word. laat dan my skouer van die nek afval en my arm van die pyp afgebreek word.
Want die ondergang wat God bewerk, was 'n skrik vir my: en weens sy hoogheid was ek onmagtig.
As ek op goud my hoop gestel het en vir die fyn goud gesê het: My vertroue!
as ek bly gewees het, ondat my vermoë groot was en my hand baie verwerf het;
as ek die sonlig aangesien het wanneer dit helder skyn, en die maan wat so pragtig daarheen gaan,
en my hart heimlik verlei is, en ek met my hand 'n kus toegewerp het -
ook dit sou 'n strafbare misdaad wees, want ek sou God daarbo verloën het.
As ek bly was oor die ongeluk van my hater en uitgejubel het toe onheil hom getref het;
(ja ek het my verhemelte nie toegelaat om te sondig nie, om deur 'n vloek sy lewe te vorder nie!)
as die mense in my tent nie gesê het: Wie kan iemand vind wat van sy vleesspyse nie versadig is nie?
Die vreemdeling het nie buitekant vernag nie; my deure het ek oopgemaak na die pad toe.
As ek, soos Adam, my oortredinge bedek het deur my ongeregtigheid in my boesem weg te steek,
omdat ek bang was vir die groot menigte, en die veragting van die geslagte my laat skrik het, sodat ek my stil gehou, die deur nie uitgegaan het nie -
ag, as iemand my maar wou aanhoor! kyk heir my handtekening (laat die Almagtige my antwoord!) en die skrif wat my teëparty geskrywe het -
waarlik, op my skouer sou ek dit dra; ek sou dit my ombind as 'n krans.
Die getal van my voetstappe sou ek Hom te kenne gee; as 'n vors sou ek na Hom toe aankom.
As my saailand my aanklaag en sy vore almal saam ween;
as ek sy obrings geëet het sonder betaling en die lewe van sy eienaar uitgeblaas het -
laat dan disels inplaas van koring uitspruit en onkruid inplaas van gars. Hier eindig die woorde van Job.