Voeg by Job 25:1-6

This commit is contained in:
Lemuel van der Merwe 2021-09-28 16:59:44 +02:00 committed by Gitea
parent 9b3a0e8e90
commit ad07459b24
1 changed files with 6 additions and 0 deletions

6
18/25
View File

@ -0,0 +1,6 @@
Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:
Heerskappy en virskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.
Is daar 'n getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie?
Hoe sou dan 'n mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit 'n vrou gebore is?
Kyk, selfs die maan - hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie.
Hoeveel minder die mens, 'n made; en die mensekind 'n wurm.