Voeg by Exodus 30:1b:6

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2021-09-30 12:07:33 +02:00
parent b8f6be0be8
commit e5a82d7af3
No known key found for this signature in database
GPG Key ID: 6E9AD19332134AD8

7
2/30
View File

@ -1,2 +1,7 @@
Jy moet ook 'n altaar maak om reukwerk te brand.
Jy moet ook 'n altaar maak om reukwerk te brand. Van akasiahout moet jy dit maak.
'n El moet sy lengte wees en 'n el sy breedte-vierkantig moet dit wees-en twee el sy hoogte. Sy horings moet, daarmee saam, uit een stuk wees.
En jy moet dit met suiwer goud oortek: die plaat en die sykante en die horings. En maak daarvoor 'n goue kraans rondom.
Maak ook twee goue ringe daarvoor onderkant die kraans aan weerskante; jy moet dit aan die twee sykante maak. En julle moet dien as plekke vir draaghoute om dit daarmee te dra.
En maak die draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud.
Sit dit dan voor die voorhangsel wat voor die ark van Getuienis is, voor die versoendeksel wat oor die Getuienis is, waar Ek met jou sal saamkom.