Voeg by Job 39:1-7

This commit is contained in:
Lemuel van der Merwe 2021-11-22 19:43:40 +02:00 committed by Gitea
parent d2601ea847
commit e884462252
1 changed files with 7 additions and 0 deletions

7
18/39
View File

@ -0,0 +1,7 @@
Kan jy prooi jag vir die leeuwyfie? Of die honger van die joung leeus stilmaak?
as hulle neerbuig in die lêplekke, klaar sit in die skuilplek om te loer.
Wie berei vir die kraai sy spyse as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan voedsel?
Weet jy die tyd as die steenbokke van die berge lam? Neem jy dit waar as die takbok-ooie voortbring?
Tel jy die maande wat julle dragtig is? En weet jy die tyd dat hulle lam?
Hulle buig hul krom, bring hulle kleintjies voort - weg is hulle weë!
Hulle kleintjies word sterk, word groot in die veld, loop weg en kom na hulle nie terug nie.