Voeg by Genesis 26:32-35

This commit is contained in:
Hannah van der Merwe 2022-03-02 11:56:15 +02:00 committed by Gitea
parent b2e405b99d
commit 1c0cfa3af2

4
1/26
View File

@ -29,3 +29,7 @@ Toe aantwoord hulle: Ons het duidelik gesien dat die HERE met jou is. Daarom het
Jy moet ons geen kwaad doen nie, net soos ons jou nie aangeraak en aan jou niks as goed gedoen het nie en jou in vrede weggestuur het. Jy is nou eenmaal die geseënde van die HERE.
Toe maak hy vir hulle 'n maaltyd klaar, en hulle het geëet en gedrink.
En hulle was die môre vroeg op en het vir mekaar gesweer. Daarop het Isak hulle laat gaan, en hulle het in vrede van hom af weggetrek.
Dieselfe dag kom toe die dienaars van Isak en vertel hom van die put wat hulle gegrawe het, en sê vir hom: Ons het water gekry.
En hy het dt Seba genoem. Daarom is die naam van die stad Berséba tot vandag toe.
Toe Esau veertig jaar oud was, het hy Judit, die dogter van Beëri, die Hetiet, vir hom as vrou geneem, en Basmat, die dogter van Elon, die Hetiet.
En hulle was vir Isak en Rebekka 'n bitter verdriet.