Korreksie Job 3:1-33

Wysig - spelfout (wyshield) na (wysheid) in vers 33
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-30 11:58:08 +00:00 committed by Gitea
parent f77c47190b
commit 1f0ae7e40d
1 changed files with 1 additions and 1 deletions

2
18/33
View File

@ -30,4 +30,4 @@ Kyk, dit alles doen God, twee keer, ja drie keer met ʼn mens
om sy siel terug te bring van die kuil, sodat hy bestraal word met die lig van die lewe.
Let op, o Job! Luister na my; swyg, en ék sal spreek.
As u woorde het, antwoord my; spreek, want ek wil u graag gelyk gee.
So nie, luister ú dan na my; swyg, en ek sal u wyshield leer.
So nie, luister ú dan na my; swyg, en ek sal u wysheid leer.