Korreksie Génesis 6:1-22

Wysig - verkeerde woord (die) na (dit) in vers 7
Wysig - spelfout (Go) na (God) in vers 11
Wysig - verwyder die nommer 23 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2023-08-31 11:44:41 +00:00 committed by Llewellyn
parent 132580b061
commit 21da080518
1 changed files with 3 additions and 3 deletions

6
1/6
View File

@ -4,11 +4,11 @@ Toe sê die HERE: My Gees sal nie vir ewig in die mens heers nie, omdat hy ook v
In dié dae was die reuse op die aarde, en ook daarna, as die seuns van God by die dogters van die mense ingegaan, en dié vir hulle kinders gebaar het. Dit is die helde uit die ou tyd, die manne van naam.
Toe die HERE sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was, en al die versinsels wat hy bedink in sy hart altyddeur net sleg was,
het dit die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in sy hart.
En die HERE sê: Ek sal die mens wat Ek geskape het, van die aarde verdelg, die mens sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die hemel. Want die berou My dat Ek hulle gemaak het
En die HERE sê: Ek sal die mens wat Ek geskape het, van die aarde verdelg, die mens sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die hemel. Want dit berou My dat Ek hulle gemaak het
Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE.
Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ʼn regverdige, opregte man onder sy tydgenote. Noag het gewandel met God.
En Noag het drie seuns gehad: Sem, Gam en Jafet.
Maar die aarde was verdorwe voor die aangesig van Go, en die aarde was vol geweld.
Maar die aarde was verdorwe voor die aangesig van God, en die aarde was vol geweld.
Toe sien God die aarde aan en - dit was verdorwe, want alle vlees het sy wandel op die aarde verderwe.
En God sê vir Noag: Die einde van alle vlees het voor my aangesig gekom; want die aarde is deur hulle vervul met geweld. En kyk, Ek gaan hulle saam met die aarde verdelg.
Maak vir jou ʼn ark van goferhout. Met afdelings moet jy die ark maak en dit binne en buite met pik bestryk.
@ -19,4 +19,4 @@ Maar met jou sal Ek my verbond oprig; jy moet in die ark gaan, jy en jou seuns e
En van al wat lewe, van alle vlees, moet jy twee van elke soort in die ark laat ingaan om dit saam met jou in die lewe te hou: mannetjie en wyfie moet hulle wees.
Van die voëls volgens hulle soorte en van die vee volgens hulle soorte, van al die kruipende diere van die aarde volgens hulle soorte, twee van elke soort, moet na jou kom om in die lewe te bly.
En jy, neem vir jou van al die voedsel wat geëet word, en versamel dit by jou, dat dit vir jou en hulle as voedsel kan dien.
En Noag het dit gedoen. Net soos God hom beveel het, so het hy gedoen.
En Noag het dit gedoen. Net soos God hom beveel het, so het hy gedoen.