Voeg by Leviticus 10:12-20

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-06-27 16:14:29 +02:00 committed by Gitea
parent 8febd1b2ca
commit 55300ab9bb

8
3/10
View File

@ -10,3 +10,11 @@ Moenie wyn of sterk drank drink nie, jy of jou seuns met jou as julle in die ten
en hulle moet onderskeiding maak tussen wat heilig en onheilig is, en tussen wat onrein en rein is;
En julle moet die kinders van Israel leer al die insettinge wat die HERE deur Moses aan hulle verkondig het.
En Moses het met Aäron gespreek en met sy seuns, Eleásar en Ítamaar wat oorgebly het: Neem die spysoffers van die vuuroffers van die HERE oorgebly het, en eet dit as ongesuurde koeke langs die altaar; want dit is hoogheilig.
Daarom moet julle dit op 'n heilige plek eet, want dit is wat aan jou en jou seuns toekom uit die vuuroffers van die HERE; wnat so is aan my bevel gegee.
Ook die beweegbors en die hefbout moet op 'n reinige plek geëet word, jy en jou seuns en jou dogters saam met jou; wnat as deel wat aan jou en jou seuns toekom, is hulle uit die dankoffers van die kinders van Israel gegee.
Die hefbout en die beweegbors moet hulle saam met die vuuroffers van die stukke vet bring om as beweegoffer voor die aangesig van die HERE te beweeg; en dit sal vir jou en jou seuns saam met jou 'n deel wees wat aan julle vir ewig toekom soos die HERE beveel het.
En Moses het rondgesoek na die sondofferbok, maar dit was verbrand! Daarom was 'n baie kwaad vir Eleásar en Ítamaar, die seuns van Aäron wat oorgebly het; en hy het gesê:
Waarom het julle die sondoffer nie op die heilige plek geëet nie? Want dit is hoogheilig, en Hy het dit aan julle gegee om die ongeregtigheid van die vergadering te dra, om versoening vir hulle te doen voor die aangesig van die HERE.
Kyk, die bloed is binne-in die heiligdom gebring nie. Julle moes dit sekerlik in die heiligdom geëet het soos ek beveel het.
Toe sê Aäron vir Moses: Kyk, hulle het vandag hule sondoffer en hule brandoffer voor die aangesig van die HERE gebring, en sulke dinge het my oorgekom; as ek vandag 'n sondoffer geëet het, sou die goed gewees het in die oë van die HERE?
Toe Moses die hoor, was dit goed in sy oë.