Korreksie Job 23:7

Wysig - verwyder (ek)  tussen (sou) en (daar) in vers 7
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-10 10:06:50 +00:00 committed by Gitea
parent ecf7a208de
commit 5e09f3d05a

2
18/23
View File

@ -4,7 +4,7 @@ Ag, as ek maar wis waar ek Hom kon vind, maar kon kom tot by sy woning!
Dan sou ek die regsaak voor sy aangesig uiteensit en my mond met bewyse vul; Dan sou ek die regsaak voor sy aangesig uiteensit en my mond met bewyse vul;
ek sou weet die woorde wat Hy my sou antwoord, en verstaan wat Hy vir my sou sê. ek sou weet die woorde wat Hy my sou antwoord, en verstaan wat Hy vir my sou sê.
Sou Hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hý sou ag op my gee. Sou Hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hý sou ag op my gee.
Dan sou ek daar ʼn opregte met Hom staan en pleit, en ek sou vir ewig van my regter vrykom. Dan sou daar ʼn opregte met Hom staan en pleit, en ek sou vir ewig van my regter vrykom.
Maar ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie. Maar ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie.
As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek Hom nie. As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek Hom nie.
Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud tevoorskyn kom. Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud tevoorskyn kom.