Korreksie Job 35:1-16

Wysig -kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 2
Wysig - spelfout (wat na (wanneer) in vers 3
Wysig - spelfout (aantwoord) na (antwoord) in vers 4
Wysig - spelfout (watterskade) na (watter skade) in vers 6
Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 8
Wysig - verwyder nommer 17 onder aan hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-10-03 09:38:07 +00:00 committed by Gitea
parent b907948138
commit 6895d96f22

10
18/35
View File

@ -1,11 +1,11 @@
Verder het Elíhu aangehef en gesê: Verder het Elíhu aangehef en gesê:
Hou u dit vir reg, noem u dit: my geregtigheid voor God, - Hou u dit vir reg, noem u dit: My geregtigheid voor God, -
dat u vra wat dit u baat: Wat help dit my meer as wat ek sou sondig? dat u vra wat dit u baat: Wat help dit my meer as wanneer ek sou sondig?
Ék sal u aantwoord gee en u vriende saam met u. Ék sal u antwoord gee en u vriende saam met u.
Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is. Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is.
As u sondig, watterskade is dit vir Hom? En is u oortredinge baie, wat kan u Hom aandoen? As u sondig, watter skade is dit vir Hom? En is u oortredinge baie, wat kan u Hom aandoen?
As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat sal Hy uit u hand aanneem? As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat sal Hy uit u hand aanneem?
Vir 'n man soos u geld u goddeloosheid, en vir 'n mensekind u geregtigheid. Vir ʼn man soos u geld u goddeloosheid, en vir ʼn mensekind u geregtigheid.
Vanweë die menigte van verdrukkinge skreeu hulle; hulle roep om hulp oor die arm van die grotes. Vanweë die menigte van verdrukkinge skreeu hulle; hulle roep om hulp oor die arm van die grotes.
Maar niemand sê: Waar is God, my Maker nie, wat lofsange gee in die nag, Maar niemand sê: Waar is God, my Maker nie, wat lofsange gee in die nag,
wat ons meer leer as aan die diere van die aarde en ons wyser maak as die voëls van die hemel. wat ons meer leer as aan die diere van die aarde en ons wyser maak as die voëls van die hemel.