Korreksie Exodus 6:1-29

Wysig - verwyder die komma na (gebaar) in vers 19
Wysig - voeg in (die) voor suster in vers 22
This commit is contained in:
Hantie 2022-11-03 11:45:05 +00:00 committed by Gitea
parent af8b263a31
commit 718429968e
1 changed files with 2 additions and 2 deletions

4
2/6
View File

@ -16,10 +16,10 @@ En dit is die name van die seuns van Levi volgens hulle afstamming: Gerson en Ke
Die seuns van Gerson: Libni en Símeϊ volgens hulle geslagte.
En die seuns van Kehat: Amram en Jishar en Hebron en Ússiël; en die lewensjare van Kehat was honderd drie en dertig jaar.
En die seuns van Merári: Magli en Musi. Dit is die geslagte van Levi volgens hulle afstamming.
En Amram het Jόgebed, sy tante, vir hom as vrou geneem, en sy het vir hom gebaar, Aäron en Moses. En die lewensjare van Amram vas honderd sewen-en dertig jaar.
En Amram het Jόgebed, sy tante, vir hom as vrou geneem, en sy het vir hom gebaar Aäron en Moses. En die lewensjare van Amram vas honderd sewen-en dertig jaar.
En die seuns van Jishar: Korag en Nefeg en Sigri.
En die seuns van Ússiël: Mísael, Elsafan en Sitri.
En Aäron het Eliséba, die dogter van Ammínadab, suster van Nagson, vir hom as vrou geneem; en sy het vir hom gebaar: Nadab en Abíhu, Eleásar en Itamar.
En Aäron het Eliséba, die dogter van Ammínadab, die suster van Nagson, vir hom as vrou geneem; en sy het vir hom gebaar: Nadab en Abíhu, Eleásar en Itamar.
En die seuns van Korag: Assir, Elkana en Abíasaf. Dit is die geslagte van die Koragiete.
En Eleásar, die seun van Aäron, het vir hom een van die dogters van Pútiël as vrou geneem; en sy het vir hom Pínehas gebaar. Dit is die famieliehoofde van die Leviete volgens hulle geslagte.
Dit is Aäron en Moses vir wie die HERE gesê het: Lei die kinders van Israel uit Egipteland volgens hulle leërafdeelings.