Korreksie Exodus 10:1-29

Wysig - spelfout (hard) na (hart) in vers 1
Wysig - voeg in (ook die hart van sy dienaars,) tussen (verhard,) en (sodat) in vers 1
Wysig - spelfout (verig) na (verrig) in vers 1
Wysig - spelfout (sodat) na (en dat) in vers 2
Wysig - spelfout (kinds kind) na (kindskind) in vers 2
Wysig - verwyder (in) tussen (Ek) en (Egipte) in vers 2
Wysig - hoofletter (My) na kleinletter (my) in vers 2
Wysig - spelfout (hulle) na (julle) in vers 2
Wysig - spelfout (daat) na (dat) in vers 2
Wysig - spelfout (Hoe lank) na (Hoelank) in vers 3
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 3
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (trek) in vers 3
Wysig - verwyder (die) tussen (môre) en (sprinkane) in vers 4
Wysig - spelfout (springkane) na (sprinkane) in vers 4
Wysig - voeg in (van) tussen (afeet) en (wat) in vers 5
Wysig - verwyder (vol) tussen (sal) en (van) in vers 6
Wysig - voeg in (vol) tussen (hulle) en (wees) in vers 6
Wysig - spelfout (sooos) na (soos) in vers 6
Wysig - voeg in (af) tussen (dag) en (dat) in vers 6
Wysig - spelfout (wat) na (dat) in vers 6
Wysig - spelfout (tot) na (te) in vers 7
Wysig - spelfout (hulle) na (julle) in vers 8
Wysig - verwyder ((wat) tussen (dit) en (eintlik) in vers 8
Wysig - verwyder (met) tussen (en) en (ons) in vers 9
Wysig - spelfout (vees) na (fees) in vers 9
Wysig - spelfout (die) na (ʼn) in vers 10
Wysig - spelfout (Pa) na (Pas) in vers 10
Wysig - spelfout (springkane) na (sprinkane) in vers 12
Wysig - verwyder ekstra (al) in vers 12
Wysig - spelfout (springkane) na (sprinkane) in vers 13
Wysig - spelfout (springkane) na (sprinkane) in vers 14
Wysig - verwyder (die oppervlakte van) tussen (het) en (die) in vers 14
Wysig - voeg in (opgekom oor) tussen (het) en (die) in vers 14
Wysig - spelfout (springkaan swerm) na (sprinkaanswerm) in vers 14
Wysig - verwyder (daar nie) tussen (sal) en (soiets) in vers 14
Wysig - voeg in (hele) tussen (die) en (land) in vers 15
Wysig - spelfout (Vergeefs) na (Vergeef) in vers 17
Wysig - voeg in (tog nou net) tussen (dan) en (dié) in vers 17
Wysig - spelfout (weggneem) na (wegneem) in vers 17
Wysig - spelfout (springkane) na (sprinkane) in vers 19
Wysig - spelfout (springkaan) na (sprinkaan) in vers 19
Wysig - spelfout (Sttek) na (Steek) in vers 21
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (uit) in vers 21
Wysig - voeg ʼn spasie in tussen (duisternis) en (in) in vers 22
Wysig - spelfout (Egpteland) na (Egipteland) in vers 22
Wysig - kleinletter (maar) na hoofletter (Maar) in vers 23
Wysig - voeg in (julle) tussen (en) en (beeste) in vers 24
Wysig - spelfout (mot) na (moet) in vers 24
Wysig - spelfout (ons) na (onse) in vers 25
Wysig - hoofletter GOd) na kleinletter (God) in vers 25
Wysig - voeg in (ook) tussen (moet) en (met) in vers 26
Wysig - spelfout (onse) na (ons) in vers 26
Wysig - spelfout (ons) na (onse) in vers 26
Wysig - spelfout (hartverhard) na (hart verhard) in vers 27
Wysig - verwyder nommer 30 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-11-24 15:05:54 +00:00 committed by Gitea
parent 40efa5dc12
commit 9d6a0628a4
1 changed files with 24 additions and 24 deletions

48
2/10
View File

@ -1,29 +1,29 @@
Verder het die HERE vir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want Ék het sy hard verhard, sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan verig,
sodat jy voor die ore van jou kind en jou kinds kind kan vertel wat Ek in Egipte aangedoen het, en My tekens wat Ek onder hulle gedoen het, dat hulle kan weet daat Ek die HERE is.
Toe gaan Moses en Aäron na Farao toe, en hulle sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Hoe lank weier jy om jou voor my te verootmoedig? Laat my volk trek dat hulle My kan dien.
Want as jy weier om my volk te laat trek, dan bring Ek môre die springkane in jou grondgebied,
en hulle sal die oppervlakte van die land oordek, sodat ʼn mens die land nie sal kan sien nie. En hulle sal die oorblyfsel afeet wat gered is, wat vir julle van die hael oorgebly het; en al die bome wat vir julle uit die veld opgroei, sal hulle afeet.
En jou huise en die huise van al jou dienaars en die huise van al die Egiptenaars sal vol van hulle wees-sooos jou vaders en die vaders van jou vaders nie gesien het van die dag wat hulle op die aarde gewees het tot vandag toe nie. Daarop het hy omgedraai en van Farao af weggegaan.
Toe sê Farao se dienaars vir hom: Hoelank sal die man vir ons ʼn strik wees? Laat die manne trek, dat hulle die HERE hulle God kan dien. Weet u nog nie dat Egipte tot gronde gaan nie?
Daarop bring hulle Moses en Aäron na Farao terug, en hy sê vir hulle: Gaan heen, dien die HERE hulle God. Wie is dit wat eintlik wat wil gaan?
En Moses antwoord: Ons wil gaan met ons jong mense en ons ou mense, met ons seuns en met ons dogters; met ons kleinvee en ons beeste wil ons gaan, want ons wil ʼn vees vir die HERE hou.
Toe sê hy vir hulle: Mag die HERE sό met julle wees as wat ek julle en julle kinders sal laat trek! Pa op, want julle het die verkeerde ding voor oë.
Verder het die HERE vir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want Ék het sy hart verhard, ook die hart van sy dienaars, sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan verrig,
en dat jy voor die ore van jou kind en jou kindskind kan vertel wat Ek Egipte aangedoen het, en my tekens wat Ek onder hulle gedoen het, dat julle kan weet dat Ek die HERE is.
Toe gaan Moses en Aäron na Farao toe, en hulle sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Hoelank weier jy om jou voor My te verootmoedig? Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.
Want as jy weier om my volk te laat trek, dan bring Ek môre sprinkane in jou grondgebied,
en hulle sal die oppervlakte van die land oordek, sodat ʼn mens die land nie sal kan sien nie. En hulle sal die oorblyfsel afeet van wat gered is, wat vir julle van die hael oorgebly het; en al die bome wat vir julle uit die veld opgroei, sal hulle afeet.
En jou huise en die huise van al jou dienaars en die huise van al die Egiptenaars sal van hulle vol wees-soos jou vaders en die vaders van jou vaders nie gesien het van die dag af dat hulle op die aarde gewees het tot vandag toe nie. Daarop het hy omgedraai en van Farao af weggegaan.
Toe sê Farao se dienaars vir hom: Hoelank sal die man vir ons ʼn strik wees? Laat die manne trek, dat hulle die HERE hulle God kan dien. Weet u nog nie dat Egipte te gronde gaan nie?
Daarop bring hulle Moses en Aäron na Farao terug, en hy sê vir hulle: Gaan heen, dien die HERE julle God. Wie is dit eintlik wat wil gaan?
En Moses antwoord: Ons wil gaan met ons jong mense en ons ou mense, met ons seuns en ons dogters; met ons kleinvee en ons beeste wil ons gaan, want ons wil ʼn fees vir die HERE hou.
Toe sê hy vir hulle: Mag die HERE sό met julle wees as wat ek julle en julle kinders sal laat trek! Pas op, want julle het ʼn verkeerde ding voor oë.
Nie so nie! Gaan dan, julle manne, en dien die HERE, want dít het julle verlang. En hulle het hulle van Farao af weggedrywe.
Toe sê die HERE vir Moses: Steek jou hand uit oor Egipteland vanweë die springkane, dat hulle opkom oor Egipteland en al al die plante van die land opeet, alles wat die hael laat oorbly het.
En Moses het sy staf oor Egipteland uitgesteek, en die HERE het ʼn oostewind in die land gebring, daardie hele dag en die hele nag; toe dit môre word, het die oostewind die springkane aangevoer:
die springkane het die oppervlakte van die hele Egipteland en gaan sit in die hele gebied van Egipte, ʼn baie groot menigte-vantevore het daar so ʼn springkaan swerm nie gewees nie, en daarna sal daar nie soiets nie weer voorkom nie.
En hulle het die oppervlakte van die land bedek, sodat die land swart was; en hulle het al die plante van die land opgeëet en al die vrugte van die bome wat die hael laat oorbly het-daar het geen groenigheid aan die bome of plante van die veld in die hele Egipteland oorgebly nie.
Toe sê die HERE vir Moses: Steek jou hand uit oor Egipteland vanweë die sprinkane, dat hulle opkom oor Egipteland en al die plante van die land opeet, alles wat die hael laat oorbly het.
En Moses het sy staf oor Egipteland uitgesteek, en die HERE het ʼn oostewind in die land gebring, daardie hele dag en die hele nag; toe dit môre word, het die oostewind die sprinkane aangevoer:
die sprinkane het opgekom oor die hele Egipteland en gaan sit in die hele gebied van Egipte, ʼn baie groot menigte-vantevore het daar so ʼn sprinkaanswerm nie gewees nie, en daarna sal soiets nie weer voorkom nie.
En hulle het die oppervlakte van die hele land bedek, sodat die land swart was; en hulle het al die plante van die land opgeëet en al die vrugte van die bome wat die hael laat oorbly het-daar het geen groenigheid aan die bome of plante van die veld in die hele Egipteland oorgebly nie.
Toe het Farao gou Moses en Aäron laat roep en gesê: Ek het gesondig teen die HERE julle God en teen julle.
Vergeefs dan dié keer my sonde, en bid tot die HERE julle God dat Hy net hierdie dood van my af weggneem.
Vergeef dan tog nou net dié keer my sonde, en bid tot die HERE julle God dat Hy net hierdie dood van my af wegneem.
En hy het van Farao af weggegaan en tot die HERE gebid.
Daarop laat die HERE die wind omslaan in ʼn baie sterk westewind; dié het die springkane opgetel en hulle in die Skelfsee gedrywe. Daar het nie een springkaan in die hele gebied van Egipte oorgebly nie.
Daarop laat die HERE die wind omslaan in ʼn baie sterk westewind; dié het die sprinkane opgetel en hulle in die Skelfsee gedrywe. Daar het nie een sprinkaan in die hele gebied van Egipte oorgebly nie.
Maar die HERE het Farao se hart verhard, sodat hy die kinders van Israel nie laat trek het nie.
Verder het die HERE vir Moses gesê: Sttek jou hand na die hemel uit en daar sal duisternis oor Epipteland kom, sodat ʼn mens die duisternis kan gryp.
Toe Moses sy hand uitsteek na die hemel, kom daar ʼn dik duisternisin die hele Egpteland, drie dae lank.
Die een het die ander nie gesien nie, en niemand het van sy plek opgestaan nie, drie dae lank. maar al die kinders van Israel het lig in hulle woonplekke gehad.
Toe laat Farao Moses roep en sê: Gaan heen, dien die HERE; net julle kleinvee en beeste mot agtergehou word. Selfs julle kinders kan met julle saamgaan.
Maar Moses antwoord: U moet ook slagoffers en brandoffers met ons saam gee, dat ons dit vir die HERE ons GOd kan klaarmaak.
En ons vee moet met ons saamgaan: daar mag geen klou agterbly nie! Want daarvan moet onse neem om die HERE ons God te dien. Want όns weet nie waarmee ons die HERE onse God sal dien voordat ons daar kom nie.
Maar die HERE het Farao se hartverhard, en hy wou hulle nie laat trek nie.
Verder het die HERE vir Moses gesê: Steek jou hand na die hemel uit, en daar sal duisternis oor Epipteland kom, sodat ʼn mens die duisternis kan gryp.
Toe Moses sy hand uitsteek na die hemel, kom daar ʼn dik duisternis in die hele Egipteland, drie dae lank.
Die een het die ander nie gesien nie, en niemand het van sy plek opgestaan nie, drie dae lank. Maar al die kinders van Israel het lig in hulle woonplekke gehad.
Toe laat Farao Moses roep en sê: Gaan heen, dien die HERE; net julle kleinvee en julle beeste moet agtergehou word. Selfs julle kinders kan met julle saamgaan.
Maar Moses antwoord: U moet ook slagoffers en brandoffers met ons saam gee, dat ons dit vir die HERE onse God kan klaarmaak.
En ons vee moet ook met ons saamgaan: daar mag geen klou agterbly nie! Want daarvan moet ons neem om die HERE onse God te dien. Want όns weet nie waarmee ons die HERE onse God sal dien voordat ons daar kom nie.
Maar die HERE het Farao se hart verhard, en hy wou hulle nie laat trek nie.
Maar Farao sê vir hom: Gaan weg van my af! Pas op dat jy my aangesig nie weer sien nie; want die dag as jy my aangesig sien, sal jy sterwe.
En Moses antwoord: U het reg gepraat. Ek sal u aangesig nie weer sien nie.
En Moses antwoord: U het reg gepraat. Ek sal u aangesig nie weer sien nie.